NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!

Dink U en U vriende of familie dat dit hoog tyd is dat die blanke gemeenskap hul eie nuus, belange en sake beheer? Moeg vir sogenoemde "onbevooroordeelde" berigte op platforms, wat slegs die belange van die meerderheid promoveer en weerspieël? Het U besef daar is nie so iets soos 'n neutrale nuus platform nie? Moeg vir politieke korrektheid? Met ons help kan U of U gemeenskap nou 'n nuusblad skep vir U plaaslike dorp! Ons verskaf die webwerf, hosting en domeinnaam (bv. dorpnaam.nuus.net) gratis. Al die ander gemeenskappe in Suid Afrika het voldoende, indien nie meer as genoeg, ondersteuning en fondse en platforms om hul eie belange te weerspieël. So dié splinternuwe projek beoog om die afgeskeepte blanke gemeenskap 'n stem te gee om hul eie nuus en belange te deel,  plaaslike gebeurtenisse en funksies aan te kondig, sake to promoveer, en kultuur, taal, geskiedenis, kuns, ens., te weerspieël. Berigte van nasionale belang sal op die hoofblad en op X en op ons bakkiesblad met 8…
Read more
  • 0

Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!

Asof dit nie erg genoeg was dat ons forseer was om in ons eie huise te bly nie, al sou niemand dit voor 2020 geglo het nie, blyk dit nou dat dit nie lank is voor ons eie asem gemeet en getel sal word nie! 'n Nederlandse Bankier en professor, Barbara Baarsma van Rabobank, wil vir burgers persoonlike jaarlikse CO₂ kwotas gee! Sy het vroeër die maand die skokkende voorstel gemaak op die besigheidsbesprekingsprogram, "Zakendoen" op BNR-radio. Die voorstel is glo om in die toekoms persoonlike CO₂ emissies te begin prys, dit te gebruik om finansiële aansporings te versprei, sodat "kreatiwiteit in die ekonomie na vore kom" en dat mense so forseer word om verskillende keuses te maak. As die ver linkses alreeds die emissies van koei tel, hoe lank voor hulle die CO2 wat ons met elke asem uitstoot, begin meet? Sal dit van ons persoonlike kwota afgetrek word? Die gesprek het 'n sterk aanduiding gegee van hoe bankiers beplan om in die toekoms 'n prysetiket op nog meer dinge in ons lewens…
Read more
  • 0

Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!

Hoe het Rusland en Oekraïne in die antieke wêreld gelyk? Dit is baie insiggewend as ons in die geskiedenis gaan delf  om vandag se wêreld te verstaan, omdat baie hedendaagse gebeurtenisse maak soms op sigself geen sin nie. Verbeel jou Ukraine is Suid Afrika, en dat die nuwe onafhanklike Donbas en Luhansk Republieke, Die Kaap is, wat wil afstig, en vir Rusland om hulp gevra het. Dan besef jy dat als nie so swart en wit is as wat die liberale hoofstroommedia jou vertel nie... Wanneer ons die spoor van die geskiedenis volg, sal mens vind dat daar geen etniese verskille tussen Russe en die mense van Oekraïne is nie, en dat albei volke eens deel was van die antieke Kievan Rus ryk. Die hoofstad van Oekraïne, Kyiv, was in die verlede Kiev genoem, en was ook die hoofstad van Kievan Rus, wat 'n ryk van wit Slawiese volke was. Vandag se Rusland en Oekraïne, asook Belarus, was almal eens deel van die antieke Kievan Rus ryk. Die mense van Rusland en Oekraïne is etnies dus presies die…
Read more
  • 0

Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!

Familie, vriende en 'n groeiende groep besorgde ondersteuners van Ashley Oosthuizen (22), 'n jong Suid-Afrikaanse meisie, wat twee jaar gelede lewenslank in 'n Thaise tronk toegesluit was, doen 'n beroep op die ANC-regering in SA om dringend aandag aan haar saak te gee. Oosthuizen se familie vrees ook dat hulle haar nou min sal kan kontak, nadat sy onlangs na 'n nuwe tronk verskuif is. Haar ouers het glo in Desember verlede jaar laas met haar gepraat. Oosthuizen is op 8 Oktober 2020 op dwelmverwante aanklagte gearresteer nadat sy 'n pakkie by haar werkplek ontvang het en daarvoor geteken het, al was dit nie aan Oosthuizen adresseer nie, maar aan die voormalige eienaar van die "Hot in the Biscuit"-restaurant in Koh Samui, waar sy was as drywer gewerk het. Die restaurant het ten tyde van die voorval aan haar destydse kêrel behoort, wat op sosiale media as Triss Nepps (Tristan Nettles) bekend gestaan ​​het. Oosthuizen is op die toneel in hegtenis geneem, skuldig bevind op aa…
Read more
  • 0

Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!

Dit neem slegs 'n paar klieks om blomme, sjokolade, geskenke, geskenkmandjies, kaarte, linne, klere en selfs drank na enige plek in Suid-Afrika te stuur, of na die buiteland. Ons het plaaslike kantore oraloor, en aflewering van blomme betyds met die SA se gunsteling aanlyn Bloemiste is nooit 'n probleem nie. Ons internasionale netwerk strek tot by die Verenigde Koninkryk, Australië, die VSA en die res van die wêreld. U hoef nie uit te gaan om bloemiste of winkels te besoek nie, en ons blomme is ongeëwenaard.   KLIEK HIER OM BLOMME & GESKENKE TE BESTEL   Ons offer die gemak van die aflewering van blomme en geskenke waar blomme en geskenke direk na U drumpel gestuur word. Blomme en blommerangskikkings kam op dieselfde dag afgelewer word, indien dit voor 12 uur bestel word. Geskenkaflewerings wissel na gelang van die omgewing van Pretoria en Londen tot by die winderige stede Kaapstad en Sydney. Nog aangenamer is die feit dat as U in Port Elizabeth, Bloemfonte…
Read more
  • 0

Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?

Nadat baie mense en organisasies soos PANDA, die Solidariteit Beweging en Nuus.net, nou al vir amper 2 jaar vir die ANC gesê het dat lockdowns nie werk nie -  en die bietjie van die ekonomie wat oorgebly het verder sal vernietig - en organisasies soos AfriForum en Solidariteit drakoniese lockdown maatreëls ook in die hof probeer beveg het - waar die ANC se handpop regters alle aansoeke teen die ANC se lockdowns en noodtoestand eenvoudig afgeskiet het, is lockdowns en kwarantyn prosedure nou so stil-stil effektief afgeskaf. Maar die skade is gedoen en die ANC het natuurlik ook reeds deur die R500 Miljard gevreet, wat hulle van organisasies soos die Wêreldbank en ander gekry het aan die begin van die lockdown periode in April 2020. Geld wat ONS moet terugbetaal! Laat ons ook nooit, maar nooit, die ANC se rasse diskriminasie vergeet ten tyde van die lockdown nie - soos bv. dat hulpmaatreëls slegs gegeld het as jy swart is, al het die ANC die ekonomie heeltemal afgesluit en b…
Read more
  • 0

Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)

WAAR IS DIE VOLK? Die meerderheid Afrikaans sprekendes is nie-Europeërs, en so ook is die meerderheid radio RSG luisteraars nie-Europeërs. So vra nie waar is die volk se leiers nie, maar vra eerder waar is die volk? Hulle klouter by die Toring van Babel op om naam te maak, as die reënboognasie Suid Afrika, en om “Een” te wees.     Lees ook: VIDEO: Stryd vir Globalisme en Siel van Weste Stel Christendom Gelyk aan Liberalisme. Wil Hulle die Bybel Herskryf?  
Read more
  • 0

VF+ Verkiesingsmanifes Roep vir Afskaffing van BSEB – PaNazi Lesufi Antwoord dat BEE sal bly “totdat wit voorvaders se sondes uitgewis is”

Andrek "Panyaza" Lesufi, die Hoë Priester van swart supremasisme en Afrikaner hater van formaat, het beweer regstellende aksie - as jy wit is, is jy uit - is hier om te bly "totdat die sondes van jou voorvaders uitgewis is." Dit sal natuurlik vir ewig wees want die ANC sal maar altyd nuwe sondes bly skep en uitdink. Die anti-wit volksmoordenaar het sommer vir Orania ingesleep en gesê Orania moet waai. Lesufi het hierdie aanmerking getwiet in reaksie op die bekendmaking van die VF+ se verkiesingsmanifes wat die afskaffing van BEE en regstellende aksie eis. Lesufi is duidelik 'n swart supremasis omdat hy 'n probleem het met Orania, wat maar 1,000 inwoners het en op geen manier 'n bedreiging vir enigiemand inhou nie, maar hy is tjoepstil oor Soweto, wat net so ras eg as Orania is, en 1,000 keer groter is! Hy noem ook nie die 5,000 bantu dorpe wat 100% bantu is, met meer as 5,000 inwoners elk wat Nuus.net paar jaar terug ontbloot het! Hoekom mag Afrikaners nie saaamwoon nie, …
Read more
  • 0

Konstitusionele Hof Verklaar UNISA Taalbeleid Ongrondwetlik na 5 Jaar Lange Hofsaak!

Dit is tragies dat die howe die ware diversiteit van Suid-Afrika, met 'n dosyn tale, van die ANC regime moet beskerm, maar dit bly egter onverkwiklik dat die regering diversiteit predik maar eentaligheid toepas. Aan die vooraand van Erfenisdag is die uitspraak dus gepas deurdat dit die taalregte van studente erken en ʼn bepaalde verpligting ten opsigte van uitvoering aan Unisa opgelê het. Dit is ewe onverkwiklik dat taal- en kultuurgemeenskappe hulle in die finale instansie na die howe moet wend om hulle regte op te eis aangesien diverse tale met spesifieke verwysing na Afrikaans, grootliks uitgerangeer word, veral by histories Afrikaanse universiteite.   Die Afrikanerbond het 'n verklaring uitgereik om hul vreugde uit te spreek na die Konstitusionele Hof se uitspraak, dat Unisa se taalbeleid ongrondwetlik en onregmatig is. Hulle het die geleentheid gebruik om AfriForum geluk te wens met die saak teen Unisa en hulle deursettingsvermoë om die saak na 5 jaar afgehandel …
Read more
  • 0

Suid Afrikaners val nie vir Ramaphosa se Gladdebek nie – 82% sê Korrupsie Dieselfde of Erger Onder Cyril!

Twee derdes van Suid Afrikaners glo dat korrupsie die afgelope jaar toegeneem het, en helfte (49%) glo dat dit "baie toegeneem het." Verder blyk dit uit 'n opname dat mense nie net dink dat korrupsie erger geword het nie onder Ramaphosa, maar herken ook 'n groot deel van die verkose amptenare en staatsamptenare, wat kamma korrupsie sou beveg, betrokke in korrupte aktiwiteite is. (more…)
Read more
  • 0