Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!

Familie, vriende en 'n groeiende groep besorgde ondersteuners van Ashley Oosthuizen (22), 'n jong Suid-Afrikaanse meisie, wat twee jaar gelede lewenslank in 'n Thaise tronk toegesluit was, doen 'n beroep op die ANC-regering in SA om dringend aandag aan haar saak te gee. Oosthuizen se familie vrees ook dat hulle haar nou min sal kan kontak, nadat sy onlangs na 'n nuwe tronk verskuif is. Haar ouers het glo in Desember verlede jaar laas met haar gepraat. Oosthuizen is op 8 Oktober 2020 op dwelmverwante aanklagte gearresteer nadat sy 'n pakkie by haar werkplek ontvang het en daarvoor geteken het, al was dit nie aan Oosthuizen adresseer nie, maar aan die voormalige eienaar van die "Hot in the Biscuit"-restaurant in Koh Samui, waar sy was as drywer gewerk het. Die restaurant het ten tyde van die voorval aan haar destydse kêrel behoort, wat op sosiale media as Triss Nepps (Tristan Nettles) bekend gestaan ​​het. Oosthuizen is op die toneel in hegtenis geneem, skuldig bevind op aa…
Read more
  • 0

Trop 20 Onwettige Besetters Slaan Boer (60) vir 2 Ure en Dreig met “Necklacing” – Maar Polisie Ondersoek Boer!

'n Grondeienaar van Middelburg, Mpumalanga, mnr Danie Heyns (60), was op Sondagaand 24 Oktober, 2021 amper vermoor deur 'n trop onwettige grondbesetters, gelei deur 'n swart man wat in die dorp bly. Die boer is vir 2 uur lank geslaan en gemartel deur die hoof aanhitser en sy gepeupelbende van omtrent 20 sterk. Hoe dapper is hulle as hulle ;n 60 jarige kan slaan en martel terwyl daar omtrent 20 van hulle is. Mnr Heyns het aan die gemeenskapskoerant Middelburg Observer vertel dat hy diep bevrees was om sy lewe te verloor tydens die 2 uur lange marteling . En dit op sy eie grond wat by betaal en hard voor gewerk het. Hy besit die plasie op die Groblersdal pad (N11), Middelburg al vir 20 jaar. Hy woon in Gauteng maar is wel naweke op die plaas. Mnr. Heyns moes ’n paar jaar gelede ’n hofbevel bekom, toe daar skielik ’n sinkhuis op sy plaas gebou word deur ’n plaaslike swart man, wat ’n grondeis ingedien het. Die onwettige sinkhuis is deur die balju afgebreek en die hof het bev…
Read more
  • 0

Rassistiese NVG! Geen Klagtes Teen Swart Taxibestuurder wat Wit Pa en Seun Doodskiet, Maar Blankes Word vir Veel Minder Aangekla Sonder Borgtog!

Dubbele standaarde by die NVG is institusioneel, en dit is nie eers meer betwisbaar nie dat die NVG, met hul 90% of meer swart personeel, diskrimineer op grond van ras ten opsigte van vervolgingsbesluite en ander verantwoordelikhede soos die toekenning van borgtog, ens. Ons het nou al verskeie kere gesien dat die NVG met agressie wit persone aankla, borgtog ontken en die hele klagteboek na hulle toe gooi, of hulle skuldig is aan 'n misdaad of nie, maar 'n swart taxibestuurder wat 'n wit pa en seun doodgeskiet het in 'n verkeersargument, word egter nie eers vervolg nie. Dit terwyl verskeie onskuldige boere sonder borgtog aangehou word. Die taxibestuurder wat Andre Duvenhage (52) en sy seun Danie op 28 Mei 2021 by die Viva N1-vulstasie in Bandelierkop, Limpopo, doodgeskiet het, is skotvry nadat die NVG besluit het om hom nie van enige misdaad aan te kla nie. Die skietery het plaasgevind nadat Danie en Andre na die Engen vulstasie gegaan het om die taxibestuurder te konfront…
Read more
  • 0

Goedkoop Swart Arbeid en Vriende, is Lewensduur! Blanke Werknemer Vermoor deur Swart Werker en Vriend na Braai!

Die slang in die gras: Weereens word ons herinner dat multikulturisme oral in die wêreld misluk het, met die nuus dat 'n swart werker, wat glo so veel deur sy wit werkgewer vertrou was dat hy hom gereeld genooi het vir 'n braai, sopas skuldig bevind is aan die moord van die doktor, wat ook 'n man, pa, broer en oupa was. Moet blankes herinner word hoe die ANC rewolusie se "necklacing" gewerk het, waar matige swartes geradikaliseer was teen blankes? Dit neem net een dreigement om jou swart werker of vriend om te skep na jou vyand. Soos met moslems waar die rewolusionêre radikales tussen die matiges wegkruip, soos 'n slang in die gras, so ook met swart rewolusionêre radikales wat tussen ons swart werkers en "vriende" verkeer.  Dr Herman Scholtz (59) het sy swart werker so vertrou dat hulle gereeld saam rugby gekyk het. Hy het Ashley Mazibuko ook gereeld sy huis laat oppas as hy klinieke gaan besoek het. Dr. Scholtz het Mazibuko die aand van 11 Maart 2019 genooi vir n braai om M…
Read more
  • 0

Suid Afrikaners val nie vir Ramaphosa se Gladdebek nie – 82% sê Korrupsie Dieselfde of Erger Onder Cyril!

Twee derdes van Suid Afrikaners glo dat korrupsie die afgelope jaar toegeneem het, en helfte (49%) glo dat dit "baie toegeneem het." Verder blyk dit uit 'n opname dat mense nie net dink dat korrupsie erger geword het nie onder Ramaphosa, maar herken ook 'n groot deel van die verkose amptenare en staatsamptenare, wat kamma korrupsie sou beveg, betrokke in korrupte aktiwiteite is. (more…)
Read more
  • 0

Het Tabakreus BAT vir Mugabe tot $500,000 Gegee om Vrylating van hul Private Spioene te Kry? – Gelekte Dokumente

Volgens dokumente wat die BBC program 'Panorama' gesien het, was British American Tobacco (BAT) se private spioene gevang in Zimbabwe in 2012, na hulle betrap is toe hulle op Savanna Tobacco se fabriek spioeneer het. Na gesprekke met hooggeplaaste Zanu PF lede, oor 'n donasie van tot halwe Miljoen dollar, was die 3 spioene losgelaat. BAT is die vervaardiger van Lucky Strike sigarette en is een van die grootste ondernemings in die Verenigde Koninkryk, waar die multinasionale tabak monopolie sy hoofkwartier in London het. (more…)
Read more
  • 0

SA Howe nie Meer Sekuur nie! Hoe Lank Voor SA Balkaniseer en as ‘n Humanitêre Ramp Verklaar Word?

Dit is al duidelik dat SA se wetstoepassers, die polisie, nie geskik vir hul doel is nie, maar nou val die ANC howe self uitmekaar uit. Kuberkrakers het die howe in Suid-Afrika se netwerkstelsels binnegedring en dit lam gele, wat vrese laat ontstaan dat mense en besighede wat transaksies met die howe doen, se bankbesonderhede in die gedrang gekom het, en dalk openbaar word. Daar is ook wydverspreide onderbrekings van baie van die regering se webwerwe na ondergrondse internetkabels Vrydagoggend beskadig is. Terselfdertyd is die Potgietersrus-landdroshof en speurtak al vier dae sonder krag, na die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit die krag gesny het weens wanbetaling. (more…)
Read more
  • 0

Plaasaanval: Egpaar Wreed Aangerand en Gemartel deur Bose Plaasaanvallers in Vier Uur Lange Nagmerrie in Noordwes!

'n Wrede plaasaanval is die nag van 8 September 2021, om 20:00, in Kortfontein tussen Koster en Derby in die Noordwes provinsie uitgevoer. Chris Barnard en sy vrou Hesta is in hul huis deur drie aanvallers oorval en vir vier ure gemartel. Chris is erg aangerand en ook geslaan met 'n wielsleutel en 'n sweep. Sy vrou Hesta is met 'n warm strykyster verbrand en ook erg aangerand. Die drie aanvallers het ook van haar hare met 'n mes afgesny. Die bose plaasaanvallers het die huis gedurende die vieruur stryd geplunder terwyl hulle die egpaar voortdurend wreed gemartel het. Die aanvallers het uiteindelik omstreeks middernag van die toneel gevlug met die egpaar se bakkie, elektriese toerusting en ander huishoudelike items. Hesta het hulp ontbied en die plaaswag en ander rolspelers het gereageer. Beide Chris en Hesta is met ernstige beserings in die hospitaal opgeneem en die polisie ondersoek, maar daar is geen arrestasies dusver nie.   Luister en Lees ook: Ses Gewap…
Read more
  • 0

Korrup ANC Dept. van Binnelandse Sake se Diens Nou so Sleg dit Ruïneer Wetsgehoorsame Mense se Lewens

As jy 'n onwettige swart buitelander van Zimbabwe is, kan jy 'n egte Suid Afrikaanse Paspoort sommer gou gou koop vir R45,000 by Binnelandse Sake, maar as jy 'n wetsgehoorsame blanke is, kan jy jare wag vir 'n basiese dokument. Inderdaad, by die SA Ambasade in Ierland word Suid Afrikaners vertel hulle kan tot drie jaar wag vir dokumente wat hul verblyf status erg affekteer! Sulke verhale is volop op Facebook groepe soos Suid Afrikaners in Nederland, waar expats mekaar probeer help met die burokrasie, korrupsie en onbekwaamheid van ANC se Binnelandse Sake. (more…)
Read more
  • 0