VF+ Verkiesingsmanifes Roep vir Afskaffing van BSEB – PaNazi Lesufi Antwoord dat BEE sal bly “totdat wit voorvaders se sondes uitgewis is”

Andrek "Panyaza" Lesufi, die Hoë Priester van swart supremasisme en Afrikaner hater van formaat, het beweer regstellende aksie - as jy wit is, is jy uit - is hier om te bly "totdat die sondes van jou voorvaders uitgewis is." Dit sal natuurlik vir ewig wees want die ANC sal maar altyd nuwe sondes bly skep en uitdink. Die anti-wit volksmoordenaar het sommer vir Orania ingesleep en gesê Orania moet waai. Lesufi het hierdie aanmerking getwiet in reaksie op die bekendmaking van die VF+ se verkiesingsmanifes wat die afskaffing van BEE en regstellende aksie eis. Lesufi is duidelik 'n swart supremasis omdat hy 'n probleem het met Orania, wat maar 1,000 inwoners het en op geen manier 'n bedreiging vir enigiemand inhou nie, maar hy is tjoepstil oor Soweto, wat net so ras eg as Orania is, en 1,000 keer groter is! Hy noem ook nie die 5,000 bantu dorpe wat 100% bantu is, met meer as 5,000 inwoners elk wat Nuus.net paar jaar terug ontbloot het! Hoekom mag Afrikaners nie saaamwoon nie, …
Read more
  • 0

Wil Diktator Lesufi Blanke Kinders na Lokasie Skole Stuur? Geforseerde Rasse Integrasie Ontneem Ouers van Grondwetlike Reg tot Vryheid van Assosiasie in Gauteng!

Lesufi, wat wel bekend is vir sy diktatoriale anti Afrikaanse uitlatings, het sy plan vir etniese volksmoord deur geforseerde rasse integrasie in skole uitgelê, wat mense se grondwetlike reg tot vrye assosiasie ontneem. Dit is duidelik dat tuiskool of CVO skole die enige pad vorentoe is vir blankes. Die omstrede LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het sy bose plan uitgelê Sondag tydens ‘n persverklaring, toe hy ook aangekondig het dat die graad 1 -klas van 2022 in Gauteng oudergewoonte immuniseringskaarte (nie Covid19 inenting nie) moet voorsien om by skole toegelaat te word.  (more…)
Read more
  • 0

Gauteng SAPD kon nie Onlangse ANC Onluste Ordentlik Bekamp nie Omdat Helfte van hul Blitspatrollie Voertuie nie Werk nie!

Meer as helfte van die 231 blitspatrollie voertuie in Gauteng staan stukkend ​​by polisiemotorhuise en privaat werkswinkels regoor die provinsie, sonder dat daar duidelikheid is oor wanneer hulle weer op pad sal wees. In totaal is 124 van die 231 blitspatrollie voertuie in die provinsie van die pad af volgens die Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko, meeste van hulle vir langer as 3 maande. (more…)
Read more
  • 0

Stadige Reaksie en Swak Hantering van Onluste wat tog Verwag was, ‘n Reuse Terugslag vir Reeds Swak Beleggersvertroue

Nie dat dit ‘n verbasing was vir mense wat die ANC se onbevoegtheid ken nie, maar die swak beplanning, al was daar waarskuwings dat onluste sou uitbreek, en die onbeholpe hantering van die onluste-situasie deur die ANC-regering en sy wetstoepassingsagentskappe, in KwaZulu-Natal en Gauteng laas week, het die reeds sukkelende beleggersvertroue in Suid-Afrika ‘n ernstige knou toegedien. (more…)
Read more
  • 0