Pligte vir Blankes, Regte vir Swartes – Daar is Geen “Equality” in die Reënboog Abominasie Genoem Suid Afrika nie!

Dit is verbasend dat ‘n Engelstalige saketydskrif soos Business Day nog na vore kan kom met die retoriese vraag of Suid Afrikaners gelyke regte het. Die gelaaide stelling is opgetel en vertaal na Afrikaans deur professor in sielkunde en kriminologie aan die Universiteit van Suid-Afrika, Chris Nortje. Chris se antwoord was reg en pront uit, “Nee. Jong blankes kan nie eers werk kry in hierdie land nie!“ (more…)
Read more
  • 0

Plundering & Geweld is 100% die ANC Leierskap se Skuld! Wie het Zuma Toegelaat om Korrupsie te Pleeg?

Terwyl die onluste wyer sprei met meer en meer besighede en fasiliteite wat sluit, wat tot voedsel tekorte lei, kom meer en meer mense en groepe tot die besef dat dit nie net die tsotsies en kriminele se skuld is nie. Dit is nou dekades wat die ANC hul eie party regeer met ‘n baie slap riem, en toegelaat het dat hul lede en leiers maak wat hulle wil met min sensuur of nagevolge, al het dit ANC stemmers nog meer verarm. (more…)
Read more
  • 0

Pretoria man word nog ‘n statistiek van taxi geweld na aanval met baksteen

Hulle het geslaan om dood te slaan. Carel Kruger (43) was oortuig daarvan toe die baksteen-houe vir die soveelste keer op hom neerreën. Selfs toe hy bebloed na twee lede van die Tshwane-metropolisie gehardloop het, een aan die baadjie gegryp en gesmeek het: “Help!” het een van die aanvallers nog ’n hou ingekry. “Die twee metropolisiemanne het net daar gestaan. Hulle was gewapen, maar het niks gedoen nie.” Toe vlug Kruger maar tussen die voertuie in Lavenderweg in die noorde van Pretoria in en bel ’n vriend om hulp. Ander lede van die Tshwane-metropolisie het wel later ingegryp en twee vermeende aanvallers gevang, maar Kruger sê hy gaan klagte indien teen die twee wat volgens hom net gestaan en kyk het hoe hy veg vir sy lewe. “Ek is kwaad. Omdat ons so moet lewe, dat ek net nog ’n slagoffer is soos duisende ander,” sê hy. Hy het Vrydagaand net na 19:00 in Lavenderweg gery toe ’n wit taxi bane verwissel en amper reg voor hom inry. “Ek het getoet en ligte geflik…
Read more
  • 0