Polisie Vind Niks, Toe Val 5 Gewapende Swartes Aan! Jong Pa van 6 Sterf in Hospitaal na hy 6 Keer Geskiet was in Huisinval!

Die polisie is skaars weg toe is daar gewapende swart aanvallers in hul kombuis! Of die terroriste is nie bang vir polisie nie, of die polisie is aandadig?  Gerald van Jaarsveld (32) op 29 Julie 2021, ses keer deur swart aanvallers geskiet tydens die huisinval in Brakpan, waarna hy vir 2 weke moedig om sy lewe geveg het, in die Chris Hani Baragwanath hospitaal, maar het sy stryd om oorlewing verloor en is op Saterdagoggend 14 Augustus in die hospitaal oorlede, na hy infeksie in die hospitaal gekry het. Maar dit is niks nuuts nie, ons beleef 'n stille volksmoord verbloem as gewone misdaad en slegte dienslewering. (more…)
Read more
  • 0

Father severely beaten during house robbery in north of Pretoria for a cellphone and TV

A 43 year-old male was severely beaten during a house robbery that occurred in north of Pretoria on Tuesday morning around 01:00. Police spokesperson Captain Rebecca Phatlane stated the following: “The home was invaded by two armed men who tied the homeowner and his daughter’s feet and hands then assaulted the owner,” she said. Phatlane stated that the robbers fled with a cellphone and a TV. “The owner was seriously injured and taken to hospital. The daughter was unharmed.” A case of house robbery and assault was opened, she said.
Read more
  • 0

Verdagte dreig met selfmoord ná polisie hom vaskeer

Twee mans is Woensdag tydens ʼn huisbraak in Laudium in Pretoria in hegtenis geneem en ʼn derde verdagte kort daarna. Konst. Simon Chokoe, woordvoerder van die polisie, het gesê die voorval het net ná 19:00 plaasgevind. Die drie gewapende verdagtes, tussen 30 en 45 jaar oud, het volgens Chokoe by ʼn paartjie se huis ingestorm, hulle aangerand en van hul selfone beroof. “In die verdagtes se poging om te vlug het die inwoner hulle gekonfronteer en twee van die verdagtes is vasgekeer. Een kon daarin slaag om te ontsnap,” het Chokoe gesê. Volgens Chokoe het ʼn spoedige reaksie van die polisie se taktiesereaksie- en honde-eenheid gesorg dat die derde verdagte in Claudius naby die R55 aangekeer is. “Een van die polisie se onderhandelaars is ingeroep na die toneel omdat die verdagte gedreig het om homself te skiet,” het Chokoe gesê. Volgens Chokoe is die verdagte binne minute ná onderhandeling in hegtenis geneem. “Die polisie het beslag gelê op twee ongelisensieerde vuurwa…
Read more
  • 0