Suid Afrikaners val nie vir Ramaphosa se Gladdebek nie – 82% sê Korrupsie Dieselfde of Erger Onder Cyril!

Twee derdes van Suid Afrikaners glo dat korrupsie die afgelope jaar toegeneem het, en helfte (49%) glo dat dit "baie toegeneem het." Verder blyk dit uit 'n opname dat mense nie net dink dat korrupsie erger geword het nie onder Ramaphosa, maar herken ook 'n groot deel van die verkose amptenare en staatsamptenare, wat kamma korrupsie sou beveg, betrokke in korrupte aktiwiteite is. (more…)
Read more
  • 0

Swart Lokasies is DoodsAkkers vir Blankes! Goedhartige Blanke Ouma (64) in Dewetsdorp Lokasie Vermoor!

'n Week gelede is Postmasburg se blanke melkman, Andries de Klerk (57), in die swart lokasie van Postmasburg met klippe doodgegooi terwyl hy melk daar afgelewer het, en nou is 'n 64 jarige vrygewige Ouma van Dewetsdorp in die Vrystaat wreed met 'n stomp voorwerp doodgeslaan, asof sy n rob is, na 'n voertuigkaping terwyl sy 'n TV stel aangery het na 'n inwoner in die lokasie. (more…)
Read more
  • 0

Skaapdief Moord by #Dirkiesdorp2 – Enkel Staatsgetuie Weerspreek sy Hof Getuienis in SABC Onderhoud!

Soos SAUK Nuus voorheen genoem het, die Dirkiesdorp sake (daar is 2), stem elke dag meer en meer ooreen met die rassistiese Coligny saak, en dit word bewys elke dag wat die sake in die hof voortduur. ‘n Advokaat vir die verdediging, Adv. Jaap Cilliers, het Donderdag ‘n groot slag geslaan toe hy video getuienis vir die hof gewys het, wat die leuens van die Staat in die Dirkiesdorp2 saak uitwys. (more…)
Read more
  • 0

#Dirkiesdorp Swart Werker Getuig hy was Deur SAPD Gedreig om Wit Boere Valslik by Moordsaak te Betrek!

Soos ons voorspel het, is die #Dirkiesdorp saak besig om in die tweede Coligny te verander. Soos in Coligny maak die Staat al weer staat op een enkele swart twyfelagtige getuie (boonop ‘n skaapdief) om vir Werner Potgieter, eienaar van Pampoenkraal plaas by Dirkiesdorp, sy plaasbestuurder Cornelius Greyling, sy sekuriteitshoof Zenzele Yende en nog 5 plaaswerkers aan te kla weens moord op 2 skaapdiewe in Augustus 2020. (more…)
Read more
  • 0