This is when your home is most likely to be broken into in South Africa

Home robbery and housebreaking are among the most frightening and dangerous crimes to experience. It is frightening because it violates our private space and the one place that we think of as our sanctuary. According to the latest report released by Statistics South Africa, Exploring the extent of and circumstances surrounding housebreaking/burglary and home robbery, the general crime rate in terms of the proportion of households that experience crime has been declining during the last five years. This reality, however, has not quelled the growing perception that crime is on the increase in South Africa, the stats body said. Over 50% of all crimes experienced by households in South Africa in 2015/16 were housebreaking. Home robbery (11.9%) was the second most common type of crime experienced by South African households. Whites had the highest rates of victimisation compared to other groups both in 2011 and 2015/16. However, whites experienced the sharpest decline of househ…
Read more
  • 0

Elektriese heinings: Hoe veilig is hulle werklik?

Meeste mense steun swaar op hul elektriese heinings vir veiligheid en vertrou dit blindelings as 'n "ondeurdringbare" linie, en met reg ook so. Maar hierdie spesifieke item is telkemale, weens verskeie faktore ter sprake, nie aangewese om goeie beskerming te bied teen huisbewoners nie! Mense moet hulle dus nie blindstaar teen 'n elektriese heining vir "totale" beskerming nie en dit net in samewerking met ander items inspan as toegangsbeheermiddel teen betreders en inbrekers. Hier is 'n paar redes daarvoor en wenke daaromtrent: Elektriese heinings is 'n taamlike duur item om aan te skaf (en ook in stand te hou) Elektriese heinings verg baie instandhouding en sorg, veral as dit aanvanklik swak ge-installeer is. Bossies, takke en blare wat daarmee kontak maak, affekteer die werking daarvan negatief Hierdie goed word meestal ondergeskik ge-installeer deur onbevoegde werkers met min Tegniese kennis, ondervinding of opleiding tot hul beskikking Dieselfde met 'doen-dit-self'…
Read more
  • 0

Wenke om jou woning te beveilig teen indringers

Die grensmure, omheining en hekke rondom ʼn huis bied ʼn versperring teen ongewenste besoekers en inbrake.  Hieronder is ʼn paar doeltreffende wenke om jou huis se versperrings na te gaan en in stand te hou. Ondersoek die omheining Spuit die aluminiumheining elke jaar af en vee dit skoon af met ʼn lap. Laat enige swak of stukkende plekke in die heining herstel, want dit is ʼn sagte teiken vir indringers. Heinings en hekke is ook die ideale habitat vir bye en perdebye om nes te maak. Termiete vernietig houtheinings, maak dit moeilik om heinings te herstel en hou ʼn bedreiging vir ʼn huis in. Kry professionele hulp om alle swerms en neste uit heinings en hekke te verwyder. Wend insekdoder op die grond onder die heining aan om infestering te voorkom. Ondersoek die mure Soek sagte plekke in die mure. Dit kan die gevolg van waterlekplekke of vogtigheid wees en kan die mure laat bars. Kry professionele advies as dit lyk of daar waterskade in die mure kan wees. Kyk of mure…
Read more
  • 0

Pretend to be a skelm and secure your home against burglars

According to the UK's Home Office Statistics, home owners are twice as likely to be burgled within 12 months of moving homes. "In South Africa, it is more than likely that this is true as home owners are unfamiliar with the 'weak' spots in their home security," says Mary-Jane Lefevre; call centre manager at ooba (formerly MortgageSA). "Safety will always be a priority in South Africa," says Lefevre. "Securing your home should be one of the first things you do when you move into a new home." When moving into a new home 'act like a skelm' suggests Lefevre. "Carefully case out your new home as a potential target," says Lefevre. "Try all the access points such as gates, windows, doors and even the roof to see if there are any potential entries." The most valuable asset a burglar has is time, so any preventative measure installed to delay his entrance is beneficial. "Tidy up your garden," says Lefevre. "Having a tidy, trim garden will make it more difficult for…
Read more
  • 0

WEES WAKKER, WEES PARAAT, WEES REG: DIE KORT EN DIE LANK VAN PLAASVEILIGHEID

Plaasveiligheid is jou eie verantwoordelikheid en geen beskermingsmaatreëls is ‘n waarborg dat jy nie ‘n slagoffer van ‘n ernstige geweldsmisdaad sal word nie. Maak seker dat jy ‘n plan het van wat om te doen as daar ‘n insident op jou plaas sou wees, ‘n onwettige grondbesetting of betreding sou plaasvind of as daar dalk enige ander wetsoortreding op jou plaas sou wees – soos byvoorbeeld die jag van wild met honde. Beskermingsmaatreëls gaan jou nie vrywaar van ‘n insident nie, maar gaan die booswigte vertraag en jou waarsku om jouself voor te berei op dit wat kan volg. Wees ten alle tye waaksaam en paraat. As daar iets is wat nie reg lyk nie of uit plek is, dan is daar gewoonlik fout. Wees op die uitkyk. Besin oor hoe jy gaan optree indien jy ‘n slagoffer van ‘n ernstige geweldsmisdaad sou word. Gaan jy vries, weghardloop of terugslaan? Oefen om kalm te bly, die situasie reg te lees en die regte optrede dienooreenkomstig te neem. Wees kreatief om die booswigte uit te oorlê…
Read more
  • 0

Moet nie uit jou huis uitgelok word nie. Kry help van buite.

Wees Paraat. Moet vir geen rede uit jou huis uitgelok word nie. Kry help van buite. Stede / dorpe / plase / plotte – dieselfde beginsels geld oral: ■ Moenie uitgaan na jou “krag-box” om te kyk wat aangaan as jou krag afgaan nie – kry eers hulp van buite af in !! ■ Moenie uitgaan om te kyk hoekom loop daar water uit jou krane of in jou tuin nie – die krane kan nie vanself oopgaan nie – kry eers hulp van buite af in !! ■ Moenie uitgaan as iemand om “hulp roep” of “gewond” by jou huis aankom nie – bel die nodige nood-eenhede soos polisie, ambulans, ens !! ■ Moet ook nie goedsmoeds vir die “polisie” oopmaak nie .. kontak jou naaste polisiestasie en bevestig eers alle details !! ■ Moenie uitstorm as jou voertuig(e) se alarm afgaan nie – daar moet ‘n (moontlik gevaarlike) rede wees daarvoor !! ■ Moenie uitstorm om te kyk hoekom jou honde dringend en aanhoudend blaf nie – daar moet ‘n (gevaarlike) rede wees daarvoor !! ■ Moenie gaan kyk hoekom “huil daar ‘n baba” by jou kamervenster…
Read more
  • 0