B(r)ouwerk aan Pta-stadsaal gaan miljoene kos

Dit gaan die Tshwane-metroraad ‘n R100-miljoen kos om brouwerk aan die Pretoriase stadsaal te herstel. Die ANC-regering, wat vroeër daar aan bewind was, het meer as R90-miljoen bestee aan opgraderings aan die stadsaal. Die bouwerk is egter nie op standaard nie, materiaalpryse was buitensporig en dit is nie deur die Erfenisstigting goedgekeur nie.  eNCAeNUUS Die […]
Read more
  • 0

Clive Derby-Lewis oorlede

Clive Derby-Lewis is vanmiddag in die Eugene Marais-hospitaal in Pretoria oorlede aan longkanker. Hy het gevorderde longkanker gehad en is verlede maand geopereer om vog van sy longe te verwyder. Clive is verlede Woensdag in die hospitaal se noodsorgeenheid opgeneem nadat hy nuwe probleme met sy longe gekry het. Derby-Lewis is kort voor die eerste […]
Read more
  • 0