Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!

Massa media die wêreld oor demoniseer nou vir Vladimir Putin, soos hulle die afgelope 5 jaar met Trump gedoen het, waar hulle, soos gewoonlik, nie al die feite gee nie, of hulle versprei disinformasie, innuendo en fopnuus, net soos hulle gedoen het met hul valse pandemie narratief. Die nuutste "bogeyman" is om hul beheer en invloed oor Ukraine te behou en versterk, maar dit neem natuurlik ook die kollig af van hul totalitêre pandemie agenda, en sleepy Joe Biden se aanhoudende flaters. Ons was natuurlik teen kommunisme en die Rooi Gevaar gewaarsku deur die skrywer George Orwell in sy boeke Animal Farm en 1984, asook die apartheid regering. Vandag beleef ons, tot ons eie ontnugtering, presies dit waarteen Orwell en die destydse "ver regs" ons gewaarsku het. Die ontstaan van kommunisme was nog altyd oor die stigting van 'n een wêreld regering, wat onder hulle eie beheer en ideologie deurloop. Dit was waarom die Bolsjewiste (ryk jode vanuit New York) die monargie in Rusland '…
Read more
  • 0

Konstitusionele Hof Verklaar UNISA Taalbeleid Ongrondwetlik na 5 Jaar Lange Hofsaak!

Dit is tragies dat die howe die ware diversiteit van Suid-Afrika, met 'n dosyn tale, van die ANC regime moet beskerm, maar dit bly egter onverkwiklik dat die regering diversiteit predik maar eentaligheid toepas. Aan die vooraand van Erfenisdag is die uitspraak dus gepas deurdat dit die taalregte van studente erken en ʼn bepaalde verpligting ten opsigte van uitvoering aan Unisa opgelê het. Dit is ewe onverkwiklik dat taal- en kultuurgemeenskappe hulle in die finale instansie na die howe moet wend om hulle regte op te eis aangesien diverse tale met spesifieke verwysing na Afrikaans, grootliks uitgerangeer word, veral by histories Afrikaanse universiteite.   Die Afrikanerbond het 'n verklaring uitgereik om hul vreugde uit te spreek na die Konstitusionele Hof se uitspraak, dat Unisa se taalbeleid ongrondwetlik en onregmatig is. Hulle het die geleentheid gebruik om AfriForum geluk te wens met die saak teen Unisa en hulle deursettingsvermoë om die saak na 5 jaar afgehandel …
Read more
  • 0

Kaffir-limoenblare is Rassisties? “Woke” Winkel in Brittanje Verwyder Produk al het nie ‘n Enkele Siel Daaroor Gekla nie!

Gewoonlik is dit ‘n kompliment as iets na jou genoem word, maar Waitrose, ‘n supermark-tempel vir elites in die Verenigde Koninkryk wat dit kan bekostig om met ver linkse idees rond te loop, het besluit om “Kaffir-limoenblare” te herdoop net in geval hulle dalk Suid-Afrikaners aanstoot gee, alhoewel niemand tot dusver die moeite gedoen het om te kla nie. (more…)
Read more
  • 0

Swart Vrydag 2019 is hier! Tot 30% afslag winkelwyd, landwyd afgelewer! Bestel nou aanlyn!

Moenie al die wonderlike geskenk-aanbiedings vir Black Friday in 2019 wat ons aanbied, misloop nie. Black Friday 2019 is 'n tyd van groot aanbiedinge en reuse besparings, wat dit die perfekte tyd maak om jouself te bederf met iets ongeloofliks of om die perfekte geskenk te vind wat pas by vriende, familie en kollegas en selfs vir kersfees, wat nou om die draai is. Ons het ongelooflike Swart Vrydag geskenke vir haar en Swart Vrydag geskenke vir hom. Ons het die pryse verlaag van alles van wonderlike blomme wat die beste verkoop, tot blomme wat vir haar gepersonifieer is, of persoonlike kratte vir hom. Of dit nou fenomenale huisware of merkwaardige juweliersware is, ons bied 'n paar van die beste spesiale aanbiedings vir Black Friday in Suid-Afrika in 2019, so koop nou! KOOP NOU!   As die grootste geskenkonderneming in Suid-Afrika, bied ons 20% af op alle geskenke vanaf R500, en 30% af op geskenke vanaf R1000. Ons bied landwyd aflewering aan gebiede regoor die land, inslui…
Read more
  • 0

Vind U Familieboom of Stamboom nou – ons doen dit als vir jou!

Ons Afrikaner en Boerevolk het sedert 1652 belangrike deurbrake gemaak en baie oorkom.  Dié van ons wat vandag asemhaal is van die 9de tot die 13de nageslag van hierdie aanvanklike Europese voorouers – hoofsaaklik Franse Hugenote, Nederlanders, Duitsers en Skandinawiërs.

Het U al ooit gewonder hoe presies u nageslag en familie van elkeen van hierdie voorouers is?  Daardie vraag kan deur FamilieBome opgelos word.

FamilieBome bied aan u die geleentheid om ‘n lywige dokument te bekom, wat al u direkte voorouers (alle vaders en moeders van elke profile) tot by die eerstes wat hier geland het, in ‘n unieke familieboom te bind, ‘n brokkie geskiedenis oor vername persone gee, asook grafieke van elke geslag voorouers bevat.

FamilieBome bestaan uit ‘n span ervare Afrikaanse navorsers met dekades se ondervinding met die Afrikaanse voorgeslag.  Enige inligting…

Read more
  • 0

Kleinfontein – Ons God, Ons Volk, Ons Land

Kleinfontein is 'n nedersetting naby Pretoria, wat in 1992 deur Afrikaners as 'n kulturele dorp gestig is. Dei dorp is gestig deur afstammelinge van die oorspronklike Voortrekkers of Boere wat selfbeskikking gesoek het  in 'n outonome Volkstaat. Die kriteria om in Kleinfontein te woon, is gebaseer op kulturele, taalkundige, tradisionele en godsdienstige oortuigings. Die inwoners van die dorp assosieer hulself met die Voortrekker-geskiedenis, die Bloedrivierverbond en ander "historiese feite wat verband hou met ons stryd om onafhanklikheid vir die Afrikaners." Vanaf 2012 het  Kleinfontein een van Suid-Afrika se oorblywende blanke alleen-nedersettings geword en is deur die Gautengse wetgewer as 'n kulturele gemeenskap erken. Die grond wat oos van Pretoria geleë is en vandag  as  Kleinfontein bekend  staan het in 1988 tydens die viering van die 150ste herdenking van die Groot Trek onder Afrikaneraktiviste se aandag gekom.  Die plaas het hul aandag getrek omrede dit as ’n …
Read more
  • 0

[Boek] Doodloopstraat: Die dood trap in jou spoor

Leon van Nierop

Lourens Schoeman veroorsaak ’n beroering met sy aankoms op ’n dorpie in Botswana. Die gemeenskap wonder hoekom die aantreklike jong man ’n pak klere dra ten spyte van geweldige hitte en waarom daar soveel hartseer in sy oë skuil. Maar hy swyg soos die graf oor sy verlede.

Toe Elzaan Jonker dit regkry om Lourens effens beter te leer ken, besluit sy om ondersoek in te stel. Sy is vasbeslote om uit te vind wat hom jaag en hoekom ’n plaaslike inwoner glo dat hy die doodsengel is.

Doodloopstraat het oorspronklik in 1997 as ’n vervolgverhaal in Keur verskyn, en is in 2002 as roman gepubliseer. Hierdie boek is ’n verwerkte weergawe van die 2002-publikasie.

Oor die outeur

Leon van Nierop is ’n bekende radiopersoonlikheid, rolprentresensent, skrywer van romans, radio- en televisievervolgverhale soos Wolwedans in die skemer en Ballade vir ’n enkeling en die draaiboeke van die roplrente gebaseer op hierdie twee verhale. Hy was vier jaar lank …

Read more
  • 0