Oudminister Danie Steyn sterf op die ouderdom van 94 in Pretoria

Oudminister Danie Steyn, ’n lid van oudpres. P.W. Botha se kabinet, is Saterdag in die ouderdom van 94 jaar in Pretoria oorlede. “Dit is hartseernuus,” het Pik Botha, ’n jare lange vriend en kollega van Steyn, Sondagmiddag gesê. P.W. Botha het Steyn, ’n ingenieur, in 1980 as adjunkminister van onderwys en opleiding aangestel, voordat hy minister van mynwese en energie geword het. Steyn was later minister van ekonomiese sake en tegnologie. Hy het in 1989 uitgetree toe oudpres. F.W. de Klerk as NP-leier en president by P.W. Botha oorgeneem het. Pik Botha (nou 85) was minister van buitelandse sake toe hy en Steyn kabinetskollegas was. “Toe die Hertzogiete (van dr. Albert Hertzog) in 1970 van die Nasionale Party weggebreek het om die Herstigte Nasionale Party (HNP) te stig, was ek ondersekretaris van die departement van buitelandse sake. “John Vorster (eerste minister) het my toe gevra om die politiek te betree. Willie Marais, wat destyds die kiesafdeling Wonderb…
Read more
  • 0

Vat my hande dat ek opstaan vir my volk – inskrupsie van ‘n indrukwekkende grafsteen in Pretoria-Wes

In die Nuwe Kerkhof in Pretoria-Wes (Rebeccastraat) staan ’n indrukwekkende grafsteen – ’n massiewe rotsblok waarop die veelseggende inskripsie aangebring is: Vat my hande dat ek opstaan vir my volk Dit is die laaste rusplek van een van Suid-Afrika se bekendste, maar ook een van die mees omstrede krygsmanne, generaal Manie Maritz. Salomon (Manie) Gerhardus Maritz is op 26 Julie 1876 in Kimberley gebore. Op 19-jarige ouderdom het hy na Johannesburg verhuis; vanweë sy vrywillige diens aan die Republiek met die Jameson-inval is aan hom die burgerregte van die Zuid-Afrikaansche Politie (ZARP) toegeken en met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog sluit hy hom as manskap by die Boksburg-kommando aan, om veral in Natal diens te doen. Maritz was ’n kort, bonkige man wat oor buitengewone liggaamskrag beskik het. Sy moed en dryfkrag het hom ’n gedugte teenstander gemaak. Hy het ’n rustelose geaardheid en ’n haastige humeur gehad wat hom baie vyande besorg het, maar sy patriotis…
Read more
  • 0

Waar om te woon in Pretoria, die stad met die grootste blanke bevolking in Afrika!

Waar om te woon in Pretoria, die stad met die grootste blanke bevolking in Afrika! “Soort soek soort” is ‘n onteenseglike feit en die basis van gemeenskap self. Ja, gemeenskap is 'n rasse konstruk, nie andersom soos die wêreld oorheersers probeer stel. Pretoria het ‘n reputasie vir die feit dat dit ‘n akademiese stad is met drie universiteite en die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) geleë in die oostelike voorstede. Die stad huisves ook die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde en dit maak die stad ‘n middelpunt vir navorsing. Ongelukkig is een van die nadele hiervan dat al die jeug in die stad, wat onderworpe is aan die sosialistiese breinspoeling en marxisme vanuit die Universiteite, is soms die vyand van die volk. Ons noem nie eers die dalende standaard van onderwys nie… Na meer as twee dekades sukkel die ANC regime en swart oorheersers nog steeds on kreatiewe manier te vind om ons te forseer om te integreer, en volksmoord teen ons te pleeg, maar soos die kaar…
Read more
  • 0