Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.

Dit is nou bewys dat die grootste liberale massa media (Mainstream Media - MSM) titels soos The Washington Post en "Big Tech" (Youtube, Facebook, Twitter, Google, ens.) op fopnuus staatgemaak het reg van die begin van die Covid-19 pandemie af. In kort het liberale massa media en Big Tech - wat ook vrye spraak ingekort het ten einde n vals narratief te beskerm - 'n bron gebruik het wat 'n direkte belang het by die Wuhan Instituut van Virology om hulle ekspert te wees. Alles wat hierdie sogenaamde ekspert gesê het is vir soetkoek opgeëet deur die MSM media en hul kykers. Nou blyk dit dat liberale massa media 'n vals narratief en fopnuus beskerm en versprei het, reg van die begin van hierdie pandemie af. Kom ons kyk eers wie is die "ekspert" op wie MSM en Big Tech staatgemaak het om hulle enigste bron en regter van die waarheid te wees. Die "ekspert" op wie die lib Elite so staatgemaak het, is Dr Robert Daszak van die organisasie EcoHealth Alliance. Dit is aardkuddende fe…
Read more
  • 0

Het Tabakreus BAT vir Mugabe tot $500,000 Gegee om Vrylating van hul Private Spioene te Kry? – Gelekte Dokumente

Volgens dokumente wat die BBC program 'Panorama' gesien het, was British American Tobacco (BAT) se private spioene gevang in Zimbabwe in 2012, na hulle betrap is toe hulle op Savanna Tobacco se fabriek spioeneer het. Na gesprekke met hooggeplaaste Zanu PF lede, oor 'n donasie van tot halwe Miljoen dollar, was die 3 spioene losgelaat. BAT is die vervaardiger van Lucky Strike sigarette en is een van die grootste ondernemings in die Verenigde Koninkryk, waar die multinasionale tabak monopolie sy hoofkwartier in London het. (more…)
Read more
  • 0

Eedsverklaring van Vermiste Fluitjieblaser Beweer Ramaphosa se CR17-veldtog het Regter Zondo R5 Miljoen Kontant Gegee en NDZ-personeel Omgekoop!

Volledige beëdigde verklaring hieronder sodat U self kan besluit: Dit is welbekend dat groot bedrae geld bekom en bestee is om Cyril Ramaphosa te kry om NDZ in 2017 se ANC-leierskapsverkiesing, naelskraap te klop. Wat die jongste bewerings van kardinale belang maak, is dat die regter wat die BOSASA-korrupsiesaak gelei het, Raymond Zondo, die vermeende ontvanger van R5 miljoen kontant is. Die Valke het bevestig dat hulle vier sake ondersoek wat verband hou met die beëdigde verklaring deur die vermiste ANC-kader Phadima Fukula, oor korrupsie by Cyril Ramaphosa se CR17-verkiesingsveldtog, wat regter Raymond Zondo, Gwede Mantashe, die Ooskaap-premier Lubabalo Oscar Mabuyane, en Blade Nzimande betrek. Die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek (Valke) het Dinsdag 4 Mei aangekondig dat hy vier sake ondersoek, wat verband hou met korrupsie-bewerings deur die ANC-fluitjieblaser Phadima Fukula. Een van die sake is in Gauteng geopen en die oorblywende drie in die Oos-Kaap. "Al…
Read more
  • 0

Suid-Afrika Nou Amptelik ‘n Onvolhoubare Sosialistiese Staat! 18 Miljoen (Derde van Bevolking) op Welsyn Onderhou deur net 14 Miljoen Belastingbetalers!

Een uit drie mense ontvang welsyn in ANC se SA! Die ANC het dit uiteindelik dit reggekry om ‘n eerste wêreld land heeltemal om te keer na ‘n sosialistiese humanitêre rampgebied, en self die ekonomie is nou heeltemal omgedraai! Onder die sosialistiese ANC regime het Suid-Afrika se aantal werkgeleenthede en maatskaplike toelaes, die afgelope twintig jaar effektief omgekeer, en dit is nie volhoubaar nie en is dus nou een van die land se grootste risikos, sê Nkosana Mashiya, uitvoerende hoof van Risikobestuur by Capitec. (more…)
Read more
  • 0

Suid Afrika se Vloek van “Bling” Veroorsaak nog steeds Valse Hoop en Ellende vir die Massa Bevolking

Van die kaal grond van KwaZulu-Natal is onlangs ‘n paar blink klippies opgegrawe, deur sommige met ‘n piksteel, of ander deur die koorsigste fortuinsoekers met hul kaal hande. Toe die vondse bekend word, met die spreekwoordelike veldbrand, lyk dit asof die diamantjag uit die Imperialistiese jare van Cecil John Rhodes, in die omgewing rondom die diamanthoofstad Kimberley, homself herhaal in Natal. (more…)
Read more
  • 0