NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!

Dink U en U vriende of familie dat dit hoog tyd is dat die blanke gemeenskap hul eie nuus, belange en sake beheer? Moeg vir sogenoemde "onbevooroordeelde" berigte op platforms, wat slegs die belange van die meerderheid promoveer en weerspieël? Het U besef daar is nie so iets soos 'n neutrale nuus platform nie? Moeg vir politieke korrektheid? Met ons help kan U of U gemeenskap nou 'n nuusblad skep vir U plaaslike dorp! Ons verskaf die webwerf, hosting en domeinnaam (bv. dorpnaam.nuus.net) gratis. Al die ander gemeenskappe in Suid Afrika het voldoende, indien nie meer as genoeg, ondersteuning en fondse en platforms om hul eie belange te weerspieël. So dié splinternuwe projek beoog om die afgeskeepte blanke gemeenskap 'n stem te gee om hul eie nuus en belange te deel,  plaaslike gebeurtenisse en funksies aan te kondig, sake to promoveer, en kultuur, taal, geskiedenis, kuns, ens., te weerspieël. Berigte van nasionale belang sal op die hoofblad en op X en op ons bakkiesblad met 8…
Read more
  • 0

Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!

Asof dit nie erg genoeg was dat ons forseer was om in ons eie huise te bly nie, al sou niemand dit voor 2020 geglo het nie, blyk dit nou dat dit nie lank is voor ons eie asem gemeet en getel sal word nie! 'n Nederlandse Bankier en professor, Barbara Baarsma van Rabobank, wil vir burgers persoonlike jaarlikse CO₂ kwotas gee! Sy het vroeër die maand die skokkende voorstel gemaak op die besigheidsbesprekingsprogram, "Zakendoen" op BNR-radio. Die voorstel is glo om in die toekoms persoonlike CO₂ emissies te begin prys, dit te gebruik om finansiële aansporings te versprei, sodat "kreatiwiteit in die ekonomie na vore kom" en dat mense so forseer word om verskillende keuses te maak. As die ver linkses alreeds die emissies van koei tel, hoe lank voor hulle die CO2 wat ons met elke asem uitstoot, begin meet? Sal dit van ons persoonlike kwota afgetrek word? Die gesprek het 'n sterk aanduiding gegee van hoe bankiers beplan om in die toekoms 'n prysetiket op nog meer dinge in ons lewens…
Read more
  • 0

SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!

As deel van die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se "Groot Herstel"-agenda vir die mensdom, sluit Ierse leiers aan by hul mede samesweerders in Nederland, Duitsland en Kanada om boere en hul plase uit te faseer, en wêreldwye voedseltekorte verder in gevaar te stel. Die Ierse regering beplan om 'n vermindering van emissies van ongeveer 28 persent op boere af te dwing. Dit is welbekend dat 'n kern pilaar van Sosialisme en Kommunisme, is om mense te beheer, deur beheer van voedselproduksie te bekom. Ons waarsku al jare oor hierdie Rooi Gevaar. Nou het die ver linkse Kanadese leier Justin Trudeau het reeds aangekondig dat hy voortgaan met die WEF se sosialistiese plan om plase teen 2030 uit te faseer. Hy het gesê hy beplan om dit te doen deur die gebruik van Kanadese kunsmis te verminder, wat baie boere bankrot sal maak. Intussen betoog Nederlandse boere al weke lank nadat hul regering beplan om hulle bankrot te maak, en die voedselvoorraad in Europa te vernietig. Eerste Ministe…
Read more
  • 0

Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!

Die vier dae lange vergadering van die wêreld oorheersende Wêreld Ekonomiese Forum lede, het onder groot bewaking, vanaf 22 Mei begin. Na twee jaar van afwesigheid, as gevolg van die korona-hipnose, word dit agter 'n mag van 5,000 soldate en polisie gehou, en die gebied rondom en bokant Davos in Switserland word streng beskerm, selfs met 'n "no fly zone". Mens kan wel vra waarvoor is hulle so bang as hulle glo die mensdom goed gesind is en al hul planne kamma vir ons onthalwe is? Agter die valse dekmantels van korona, die ekologiese en die Oekraïne-agendas, hoef hulle nie meer weg te kruip nie, want wêreld oorheersing, of te wel internasionale sosialisme, is mos OK deesdae? Dit is maklik om te sien hoe die massamedia en openbare gesag dit ondersteun en selfs deelneem deur na hul blaai en webwerwe te kyk. Vir België word Alexander De Croo (Eerste Minister) en Petra De Sutter (Groen) aangedui. Vir Nederland, 'n meer uitgebreide afvaardiging met koningin Maxima, Sigrid Kaag (D6…
Read more
  • 1

Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?

Nadat baie mense en organisasies soos PANDA, die Solidariteit Beweging en Nuus.net, nou al vir amper 2 jaar vir die ANC gesê het dat lockdowns nie werk nie -  en die bietjie van die ekonomie wat oorgebly het verder sal vernietig - en organisasies soos AfriForum en Solidariteit drakoniese lockdown maatreëls ook in die hof probeer beveg het - waar die ANC se handpop regters alle aansoeke teen die ANC se lockdowns en noodtoestand eenvoudig afgeskiet het, is lockdowns en kwarantyn prosedure nou so stil-stil effektief afgeskaf. Maar die skade is gedoen en die ANC het natuurlik ook reeds deur die R500 Miljard gevreet, wat hulle van organisasies soos die Wêreldbank en ander gekry het aan die begin van die lockdown periode in April 2020. Geld wat ONS moet terugbetaal! Laat ons ook nooit, maar nooit, die ANC se rasse diskriminasie vergeet ten tyde van die lockdown nie - soos bv. dat hulpmaatreëls slegs gegeld het as jy swart is, al het die ANC die ekonomie heeltemal afgesluit en b…
Read more
  • 0

IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!

Hoe groot 'n leuen sou jy vertel vir $156 miljard USD? 'n Mens hoef net na die groot getalle wat betrokke is te kyk, om te besef dat Suid-Afrikaners gefop is, ter waarde van $156 BILJOEN USD! Suid-Afrikaners is letterlik met valse skuldgevoelens gekul om hul land aan globalistiese bankiers weg te gee, vir skynheiligheid. Suid-Afrikaners is ook mislei om hul agterkleinkinders se toekoms uit te verkoop. Tydens Apartheid was Suid-Afrika skuldvry, maar nadat Mandela vrygelaat is, het SA in 1992 reguit na die 4de plek van nasies met skuld in Afrika gespring! Nou in 2021 het Suid-Afrika die meeste buitelandse skuld in Afrika, nadat die ANC DUBBEL die buitelandse skuld van die 2de geplaaste land in Afrika, bestee het! Dink U nog die einde van Apartheid het enigiets met rassisme te doene gehad? Soewereine Buitelandse Skuld word aan Globalistiese Banksters verskuldig, maak nie saak wie die land regeer of wie die burgers is nie! Ons agterkleinkinders sal dit steeds afbetaal en as dit …
Read more
  • 0

Jesse Duarte Verteenwoordig Onwerkbare, Verouderde en Onrealistiese ANC Faksie-Denke

Die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsregte het kennis geneem van Jesse Duarte, ANC Sekretaris-Generaal, se uitlatings oor Onteiening sonder Vergoeding tydens ʼn media konferensie Maandag. Tydens die onderhoud het sy op die ideologiese snaar voortborduur dat Onteiening sonder Vergoeding (OSV) die kern is van ekonomiese ontwikkeling. Die standpunt druis  lynreg in teen die  Instituut vir Rasseverhoudinge wat dit duidelik stel dat onteiening “die eiendomsregte van alle Suid-Afrikaners bedreig: van die 9,5 miljoen mense met huiseienaarskap tot die nagenoeg 18 miljoen met tradisionelereg  eiendomme (Customary law plots) , en die geraamde 17 miljoen wat lede van pensioenfondse is. Dit sal ook alle besigheidseienaars, groot en klein, benadeel. Terselfdertyd sal die ekonomiese gevolge van die Wetsontwerp die 11 miljoen individue wat tans werkloos is, verder benadeel deur investering te verminder, groei te beperk en die herstel na die inperking belemmer.”   Hoe …
Read more
  • 0

ANC-Vakbonde neem Korrupte ANC-regering na ANC-hof oor Salarisse van die Korrupte ANC Staatsdiens!

Wanneer hansworse die sirkus beheer, of is dit diewe wat die Bank beheer? Na 'n maande lange stryd oor salarisverhogings tussen die ANC-staatsdiensektor, met die vakbonde as vennote teen die ANC-regering, kon die kwessies nie opgelos word nie, so hulle gaan nou na die ANC se konstitusionele hof om te 'n oplossing te vind. 'n Ruk gelede is aangekondig dat die ANC-regering nie geld het om salarisverhogings aan te bied nie, omdat al die geld gemors is aan grootskaalse sistemiese en institusionele korrupsie. (more…)
Read more
  • 0

Werkloosheid in Sosialistiese SA op 44,4% met dié wat nie wil Werk Ingesluit, en dra glo by tot Onluste en Plundery!

Suid Afrika het nou die ergste werkloosheid ter wêreld volgens 'n Bloomberg monitor, en val nou onder ander rampspoedige lande soos Colombia, Cuba, Syria en Venezuela. Vir al Ramaphosa se mooi praatjies en beloftes, verstaan hy nie dat een hoofdoel van 'n goeie regering, is om 'n ekonomie daar te stel, wat die inwoners van die land die geleentheid gee om 'n eerlike bestaan te kan maak. Die ANC regering doen dit allermins. Hulle stel 'n voorbeeld van korrupsie en onvolwassenheid. Korrupsie bou geen ekonomie. Plundery is net dit. Dit bou niks. En dan die belaglike redes wat aangevoer word: gratis behuising, gratis onderrig, gratis als, wat die bogenoemde net vererger. En as ANC aanhangers dit nie gratis kry nie, gooi hulle 'n vloermoer soos 'n kleuter, en brand alles af wat hulle sien. (more…)
Read more
  • 0

Skorsing (met Volle Salaris) van Ministers is nie Genoeg nie! 81% sê Korrupte Ministers Moet Afgedank Word!

Die lang lys van ANC ministers wat geskors word, of van hul pligte verlos word, gewoonlik nog op volle salaris, het groot debat ontlok. Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, is een van die mees onlangse ministers wat geskors is nadat hy in Junie op “spesiale verlof” geplaas is, hangende ‘n ondersoek na ‘n kontrak tussen die departement van gesondheid, en diensverskaffer Digital Vibes, met wie hy persoonlike vriende was, wat na bewering verdag is. (more…)
Read more
  • 0