Polisie Vind Niks, Toe Val 5 Gewapende Swartes Aan! Jong Pa van 6 Sterf in Hospitaal na hy 6 Keer Geskiet was in Huisinval!

Die polisie is skaars weg toe is daar gewapende swart aanvallers in hul kombuis! Of die terroriste is nie bang vir polisie nie, of die polisie is aandadig?  Gerald van Jaarsveld (32) op 29 Julie 2021, ses keer deur swart aanvallers geskiet tydens die huisinval in Brakpan, waarna hy vir 2 weke moedig om sy lewe geveg het, in die Chris Hani Baragwanath hospitaal, maar het sy stryd om oorlewing verloor en is op Saterdagoggend 14 Augustus in die hospitaal oorlede, na hy infeksie in die hospitaal gekry het. Maar dit is niks nuuts nie, ons beleef 'n stille volksmoord verbloem as gewone misdaad en slegte dienslewering. (more…)
Read more
  • 0

Ses Gewapende Plaasaanvallers Dwing Werkers om Boer en Vrou uit Huis te Lok, om op Hulle te Skiet!

Ses gewapende plaasaanvallers het ‘n boer se werkers gebruik om hom en sy vrou uit die huis te lok in die vroeë oggendure in Noordwes. Die ses gewapende aanvallers het die werkers oorval, aangerand en vasgebind. Een van die werkers was forseer om die boer te bel, en ‘n lokval op te stel met die storie dat een van hulle siek is en dadelik hulp nodig het. Op hierdie manier is Gert en Elna Botha, uit hul huis gelok. Nodeloos om te se, het die aanvallers op die egpaar se voertuig losgebrand, die oomblik toe hulle by die werkers stilgehou het. (more…)
Read more
  • 0

Goedkoop Swart Arbeid is Lewensduur! Nog ‘n Tuinier Skuldig Bevind vir Wrede Moord op Bejaarde Blanke Werkgewer!

Ons befonds ons eie ondergang deur goedkoop swart arbeid aan te stel. Derduisende van ons wit mense, veral ons ouer mense, is al deur swart werkers vermoor, veral swart huis en tuin werkers, wat al ons doen en late ken. Al dink jy hulle is lojaal, selfs na dekades, word hulle in ‘n oogwink geradikaliseer deur EFF, BLF, PAC, ens. of word ‘n deel in die buit geoffer. Soms is dit teen hul wil – onthou Winnie Mandela se mense het brandende bande om die nekke gegooi van die swartes wat nie wou radikaliseer nie. (more…)
Read more
  • 0

Dag na Dag Word ons ou Mensies Wreed Vermoor deur Swart Barbare net vir TV’s en Selfone!

Nog 2 bejaarde blanke ou mans vermoor in hulle huise gevind. Kort na die moord op mnr Thomas Glen Love (89), wat vermoor gevind is in sy Storms River huis in die Oos Kaap op 31 Julie 2021, is mnr Kallie Van Heerden (78) vermoor in sy huis in Christiana. Gaan ons werklik almal op ons ou dag vermoor word? En nee, al is dit net “gewone misdaad” is dit NIE normaal en nie aanvaarbaar nie! Noem dit wat dit is – swart op wit volksmoord.  (more…)
Read more
  • 0

Zoeloe Sonder Assegaai? Wapens is Eeuelank Deel van Ons Kultuur dus is Wapenontneming ‘n Aanval op ons Kultuur!

Bo en behalwe die skrikwekkende feit dat dit keer op keer bewys is, dat daar GEEN vermoë of vertroue is dat nog die SAPD nog die SANW, ons veiligheid kan of wil verseker nie, is dit ook ‘n diep gewortelde feit dat wapens deel van ons kultuur is, al vir eeue lank, en om ons van wapens te ontneem is om ons kultuur te beskadig. Gaan die ANC die Zoeloe van hul assegai ontneem? (more…)
Read more
  • 0

Pligte vir Blankes, Regte vir Swartes – Daar is Geen “Equality” in die Reënboog Abominasie Genoem Suid Afrika nie!

Dit is verbasend dat ‘n Engelstalige saketydskrif soos Business Day nog na vore kan kom met die retoriese vraag of Suid Afrikaners gelyke regte het. Die gelaaide stelling is opgetel en vertaal na Afrikaans deur professor in sielkunde en kriminologie aan die Universiteit van Suid-Afrika, Chris Nortje. Chris se antwoord was reg en pront uit, “Nee. Jong blankes kan nie eers werk kry in hierdie land nie!“ (more…)
Read more
  • 0