U Word Uitgenooi om Deel te Neem aan ‘n Aanbieding oor ‘n Stadsontwikkelingsplan vir Orania

Orania is besig om as kerngroeipunt vir Afrikanerselfbeskikking die gedaante van ʼn stad aan te neem. Die doel is egter om ʼn vlak van ontwikkeling te verwesenlik wat weldeurdag, ordentlik nagevors en uitnemend geïmplementeer word om sodoende meer as net ʼn ‘plek’ te word, maar eerder ʼn tuiste. Wanneer na Orania as Afrikanertuiste verwys word, is dít juis die doel – ʼn plek waar Afrikaners gemaklik kan wees, gemeenskapslewe kan ervaar en kan tuiskom in die ‘vriendelike stad’. (more…)
Read more
  • 0

Potgooi: Die ANC het Stelselmatig oor Twee Dekades, Suid Afrika se Soewereine Bates en Geld in hul eie Privaat Sakke Oorgedra!

Die ANC regime het stelselmatig oor twee dekades, Suid Afrika se soewereine bates en geld in hul eie privaat sakke oorgedra, en die staatsentiteite verander na ashope! Luister na die spesiale berig oor die SAA se privatisering en hoe kommunisme gebruik was om SA se vlagskip redery te steel. Luister Hier (engels):   Luister en lees ook: #Gupta 2.0 – Harith, Nuwe Private Eienaar van SAL was deur Mbeki Ramaphosa-faksie Opgestel met Staatspensioenfondse?  
Read more
  • 0

“Daar sal Bloedvergieting Wees” – Zumas Tart de ANC Regering Uit! Blameer Regbank, Zondo en Madonsela vir sy Ellende

Jacob Zuma het Sondag ‘n byeenkoms van ondersteuners toegespreek buite Nkandla en hulle bedank omdat hulle hom steun teen die gevangenisstraf van 15 maande. Jacob Zuma het nog nie in die openbaar verskyn nie sedert die konstitusionele hof hom tot 15 maande tronkstraf gevonnis het, weens minagting van die hof, nadat hy geweier het om voor die kommissie van ondersoek na staatskaping te getuig. (more…)
Read more
  • 0