Moet nie uit jou huis uitgelok word nie. Kry help van buite.

Wees Paraat. Moet vir geen rede uit jou huis uitgelok word nie. Kry help van buite. Stede / dorpe / plase / plotte – dieselfde beginsels geld oral: ■ Moenie uitgaan na jou “krag-box” om te kyk wat aangaan as jou krag afgaan nie – kry eers hulp van buite af in !! ■ Moenie uitgaan om te kyk hoekom loop daar water uit jou krane of in jou tuin nie – die krane kan nie vanself oopgaan nie – kry eers hulp van buite af in !! ■ Moenie uitgaan as iemand om “hulp roep” of “gewond” by jou huis aankom nie – bel die nodige nood-eenhede soos polisie, ambulans, ens !! ■ Moet ook nie goedsmoeds vir die “polisie” oopmaak nie .. kontak jou naaste polisiestasie en bevestig eers alle details !! ■ Moenie uitstorm as jou voertuig(e) se alarm afgaan nie – daar moet ‘n (moontlik gevaarlike) rede wees daarvoor !! ■ Moenie uitstorm om te kyk hoekom jou honde dringend en aanhoudend blaf nie – daar moet ‘n (gevaarlike) rede wees daarvoor !! ■ Moenie gaan kyk hoekom “huil daar ‘n baba” by jou kamervenster…
Read more
  • 0