NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!

Dink U en U vriende of familie dat dit hoog tyd is dat die blanke gemeenskap hul eie nuus, belange en sake beheer? Moeg vir sogenoemde "onbevooroordeelde" berigte op platforms, wat slegs die belange van die meerderheid promoveer en weerspieël? Het U besef daar is nie so iets soos 'n neutrale nuus platform nie? Moeg vir politieke korrektheid? Met ons help kan U of U gemeenskap nou 'n nuusblad skep vir U plaaslike dorp! Ons verskaf die webwerf, hosting en domeinnaam (bv. dorpnaam.nuus.net) gratis. Al die ander gemeenskappe in Suid Afrika het voldoende, indien nie meer as genoeg, ondersteuning en fondse en platforms om hul eie belange te weerspieël. So dié splinternuwe projek beoog om die afgeskeepte blanke gemeenskap 'n stem te gee om hul eie nuus en belange te deel,  plaaslike gebeurtenisse en funksies aan te kondig, sake to promoveer, en kultuur, taal, geskiedenis, kuns, ens., te weerspieël. Berigte van nasionale belang sal op die hoofblad en op X en op ons bakkiesblad met 8…
Read more
  • 0

Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?

Naspers het lank gelede die besluit geneem om die liberale "reënboogland" te help instel en globalisme te bevorder, maar nou skielik verdedig hulle die nasionalisme van Ukraine? Dit nieteenstaande die feit dat liberale Naspers die skoothond van die Chinese Kommunistiese Party is, omdat die oorgroot meerderheid van Naspers se waarde in China is - aan die kant van Westerse liberalisme en globalisme val, wat nog 'n nasiestaat probeer vernietig, in 'n lang lys van verowerde nasiestate oor die laaste halwe eeu... In 'n artikel in News24, gaan assistent-redakteur Pieter du Toit gal af omdat Ramaphosa kwansuis nie genoeg in liberalisme glo om aan Oekraïne se kant van die konflik te baklei nie. Hy beweer dat SA se onverpoosde "Laat ons niemand blameer nie" benadering tot Rusland, 'n buitelandbeleid ontbloot wat rigtingloos is. Asof dit nou nuus is! Daarmee gee Du Toit natuurlik toe dat hierdie konflik 'n stryd tussen die liberale Weste en Rusland is, wat veg om sy belange as 'n n…
Read more
  • 0

VF+ Verkiesingsmanifes Roep vir Afskaffing van BSEB – PaNazi Lesufi Antwoord dat BEE sal bly “totdat wit voorvaders se sondes uitgewis is”

Andrek "Panyaza" Lesufi, die Hoë Priester van swart supremasisme en Afrikaner hater van formaat, het beweer regstellende aksie - as jy wit is, is jy uit - is hier om te bly "totdat die sondes van jou voorvaders uitgewis is." Dit sal natuurlik vir ewig wees want die ANC sal maar altyd nuwe sondes bly skep en uitdink. Die anti-wit volksmoordenaar het sommer vir Orania ingesleep en gesê Orania moet waai. Lesufi het hierdie aanmerking getwiet in reaksie op die bekendmaking van die VF+ se verkiesingsmanifes wat die afskaffing van BEE en regstellende aksie eis. Lesufi is duidelik 'n swart supremasis omdat hy 'n probleem het met Orania, wat maar 1,000 inwoners het en op geen manier 'n bedreiging vir enigiemand inhou nie, maar hy is tjoepstil oor Soweto, wat net so ras eg as Orania is, en 1,000 keer groter is! Hy noem ook nie die 5,000 bantu dorpe wat 100% bantu is, met meer as 5,000 inwoners elk wat Nuus.net paar jaar terug ontbloot het! Hoekom mag Afrikaners nie saaamwoon nie, …
Read more
  • 0

Goedkoop Swart Arbeid en Vriende, is Lewensduur! Blanke Werknemer Vermoor deur Swart Werker en Vriend na Braai!

Die slang in die gras: Weereens word ons herinner dat multikulturisme oral in die wêreld misluk het, met die nuus dat 'n swart werker, wat glo so veel deur sy wit werkgewer vertrou was dat hy hom gereeld genooi het vir 'n braai, sopas skuldig bevind is aan die moord van die doktor, wat ook 'n man, pa, broer en oupa was. Moet blankes herinner word hoe die ANC rewolusie se "necklacing" gewerk het, waar matige swartes geradikaliseer was teen blankes? Dit neem net een dreigement om jou swart werker of vriend om te skep na jou vyand. Soos met moslems waar die rewolusionêre radikales tussen die matiges wegkruip, soos 'n slang in die gras, so ook met swart rewolusionêre radikales wat tussen ons swart werkers en "vriende" verkeer.  Dr Herman Scholtz (59) het sy swart werker so vertrou dat hulle gereeld saam rugby gekyk het. Hy het Ashley Mazibuko ook gereeld sy huis laat oppas as hy klinieke gaan besoek het. Dr. Scholtz het Mazibuko die aand van 11 Maart 2019 genooi vir n braai om M…
Read more
  • 0

Konstitusionele Hof Verklaar UNISA Taalbeleid Ongrondwetlik na 5 Jaar Lange Hofsaak!

Dit is tragies dat die howe die ware diversiteit van Suid-Afrika, met 'n dosyn tale, van die ANC regime moet beskerm, maar dit bly egter onverkwiklik dat die regering diversiteit predik maar eentaligheid toepas. Aan die vooraand van Erfenisdag is die uitspraak dus gepas deurdat dit die taalregte van studente erken en ʼn bepaalde verpligting ten opsigte van uitvoering aan Unisa opgelê het. Dit is ewe onverkwiklik dat taal- en kultuurgemeenskappe hulle in die finale instansie na die howe moet wend om hulle regte op te eis aangesien diverse tale met spesifieke verwysing na Afrikaans, grootliks uitgerangeer word, veral by histories Afrikaanse universiteite.   Die Afrikanerbond het 'n verklaring uitgereik om hul vreugde uit te spreek na die Konstitusionele Hof se uitspraak, dat Unisa se taalbeleid ongrondwetlik en onregmatig is. Hulle het die geleentheid gebruik om AfriForum geluk te wens met die saak teen Unisa en hulle deursettingsvermoë om die saak na 5 jaar afgehandel …
Read more
  • 0

Plaasaanval: Egpaar Wreed Aangerand en Gemartel deur Bose Plaasaanvallers in Vier Uur Lange Nagmerrie in Noordwes!

'n Wrede plaasaanval is die nag van 8 September 2021, om 20:00, in Kortfontein tussen Koster en Derby in die Noordwes provinsie uitgevoer. Chris Barnard en sy vrou Hesta is in hul huis deur drie aanvallers oorval en vir vier ure gemartel. Chris is erg aangerand en ook geslaan met 'n wielsleutel en 'n sweep. Sy vrou Hesta is met 'n warm strykyster verbrand en ook erg aangerand. Die drie aanvallers het ook van haar hare met 'n mes afgesny. Die bose plaasaanvallers het die huis gedurende die vieruur stryd geplunder terwyl hulle die egpaar voortdurend wreed gemartel het. Die aanvallers het uiteindelik omstreeks middernag van die toneel gevlug met die egpaar se bakkie, elektriese toerusting en ander huishoudelike items. Hesta het hulp ontbied en die plaaswag en ander rolspelers het gereageer. Beide Chris en Hesta is met ernstige beserings in die hospitaal opgeneem en die polisie ondersoek, maar daar is geen arrestasies dusver nie.   Luister en Lees ook: Ses Gewap…
Read more
  • 0

Afrika Unie Speel Weer Slagoffer Nieteenstaande dat “Ryk Lande” AGT Keer Meer Covid Sterftes per Miljoen Mense het!

Die Europese Unie se Afrika Unie het verklaar dat "ryk lande" moet ophou om Covid entstowwe op te berg, om te gebruik vir toekomstige boosters, wat nog nie nodig blyk te wees nie, maar moet dit liewer aan Afrika gee. Natuurlik speel AU alweer die bak hand rassekaart dat Afrika die ewige slagoffer is, om weer gratis goed te kry, maar die waarheid is dat Afrika taamlik lig van die hele pandemie afgekom het, nieteenstaande al die hoofstroom vreesaanjaging en propaganda nie. Die waarheid is dat Afrika slegs 'n fraksie van die Covid sterftes het as Europa en VSA. (more…)
Read more
  • 0

Korrup ANC Dept. van Binnelandse Sake se Diens Nou so Sleg dit Ruïneer Wetsgehoorsame Mense se Lewens

As jy 'n onwettige swart buitelander van Zimbabwe is, kan jy 'n egte Suid Afrikaanse Paspoort sommer gou gou koop vir R45,000 by Binnelandse Sake, maar as jy 'n wetsgehoorsame blanke is, kan jy jare wag vir 'n basiese dokument. Inderdaad, by die SA Ambasade in Ierland word Suid Afrikaners vertel hulle kan tot drie jaar wag vir dokumente wat hul verblyf status erg affekteer! Sulke verhale is volop op Facebook groepe soos Suid Afrikaners in Nederland, waar expats mekaar probeer help met die burokrasie, korrupsie en onbekwaamheid van ANC se Binnelandse Sake. (more…)
Read more
  • 0

Motorfietsklub, Transvaal Boere Gemeenskap & ICC Kerk Versprei Kospakkies aan Arm Blankes in Nood aan die Wes-Rand.

Die afgelope naweek het die Lone Wolves Vaal Motorfietsklub tesame met Boere Gemeenskap Transvaal en ICC Church Kenmare 'n projek aangepak om 'n totaal van 140 kospakkies te oorhandig aan arm blanke gesinne wat by die Laerskool Generaal de la Rey in Florida byeengekom het. Elke kospakkie bevat genoeg blikkieskos, meel en ander items om 'n gesin van vyf te voed. (more…)
Read more
  • 0