Skynheilige Juwelier Tiffany & Co Gebruik “Bloeddiamant” van Kimberley in “Woke” Veldtog met Beyoncé – Word Onmiddellik van Diefstal Beskuldig

"Gee dit terug aan Suid-Afrika" - Beyoncé en Tiffany & Co word daarvan beskuldig dat hulle 'n "gesteelde bloeddiamant" gebruik het in hul advertensieveldtog. Hierdie storie ontbloot nie net die onkunde in die wêreld oor Suid Afrika se geskiedenis nie, maar meer en meer, word groot multinasionale maatskappye wat ryk geword het uit kolonialisme, maar wat aanhoudend Suid Afrikaanse blankes blameer, uitgevang wanneer hulle agter swartes probeer wegkruip om hul sondes te probeer verdoesel, en hul enorme profyte in onskuld te dek. (more…)
Read more
  • 0

Werkloosheid in Sosialistiese SA op 44,4% met dié wat nie wil Werk Ingesluit, en dra glo by tot Onluste en Plundery!

Suid Afrika het nou die ergste werkloosheid ter wêreld volgens 'n Bloomberg monitor, en val nou onder ander rampspoedige lande soos Colombia, Cuba, Syria en Venezuela. Vir al Ramaphosa se mooi praatjies en beloftes, verstaan hy nie dat een hoofdoel van 'n goeie regering, is om 'n ekonomie daar te stel, wat die inwoners van die land die geleentheid gee om 'n eerlike bestaan te kan maak. Die ANC regering doen dit allermins. Hulle stel 'n voorbeeld van korrupsie en onvolwassenheid. Korrupsie bou geen ekonomie. Plundery is net dit. Dit bou niks. En dan die belaglike redes wat aangevoer word: gratis behuising, gratis onderrig, gratis als, wat die bogenoemde net vererger. En as ANC aanhangers dit nie gratis kry nie, gooi hulle 'n vloermoer soos 'n kleuter, en brand alles af wat hulle sien. (more…)
Read more
  • 0

Wie Kaap Wie? Ramaphosa Komplementeer sy Gekaapte “Pick ‘n Mix” Zondo Kommissie oor Staatskaping, wat hy van Zuma Gekaap het!

Al is die korrupsie van die kommissie na staatskorrupsie heelwat sigbaar vir diê wat aandag skenk, blyk dit dat Ramaphosa helfte van die mense gefop het, en die Zondo Kommissie omgekeer het na 'n self promoverings platform, net soos hy gedoen het met die ANC Zuma geweld, wat hy gebruik het om sy mag in die ANC en in die regering  te versterk. 'n Meningspeiling het gemengde reaksies getoon op die werk wat die staatskommissie van ondersoek verrig het, sedert dit drie jaar gelede gestig is. (more…)
Read more
  • 0

Swart Jeug Vermoor Hul Wit Melkman in die Lokasie! Waarom is Swart Lokasies “No Go Zone” Areas vir Blankes?

Is anti-wit rassisme deesdae 'n basiese deel van swart kultuur en opvoeding? 'n Plaaslike melkman van Postmasburg, Andries de Klerk (57) is deur drie swart jeugdiges met klippe doodgegooi terwyl hy melk in die swart lokasie Marantheng, in die Noord Kaap afgelewer het. Die Pa van twee en oupa, het op Woensdag 18 Augustus 2021 beswyk aan die wonde wat hy gekry het nadat hy met klippe bestook is. (more…)
Read more
  • 0

Grondhervorming – ‘n Trog vir Aasvoëls, Hyenas en Selfsugtige ANC Kaders! Grondeiser Weier om Miljoene in Verdagte Transaksies te Verduidelik

Dit is nou al welbekend dat die ANC se Grondhervorming in Suid-Afrika 'n totale mislukking is, maar solank as wat grond en geld geoffer word, sal die aasvoëls, hyenas en ANC kaders kom vreet. Een sulke vieslike en siniese geval is uitgebeeld toe die Grondeisehof (Randburg) beveel het dat die boeke van die Moletele Community Property Association (MCPA), deur die Ouditeur-Generaal, en die direkteur-generaal van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming ondersoek moet word, nie dat dit ooit gaan gebeur nie. MCPA, wat beweer dat die Moletale volk 'n aparte etniese groep is, het onder ander 27 eiendomme in Hoedspruit, met twee werkende plase suksesvol ge-eies. (more…)
Read more
  • 0

ANC Party nie Meer Belangriker as Self nie? Nieteenstaande Miljarde se Korrupsie, kan ANC Party nie Salarisse Betaal nie en kan OVK Sperdatum mis

Lewe deur stakings, sterf deur stakings - Met miljarde wat deur die korrupte ANC leierskap bymekaar gemaak is, kan die ANC Party nie sy personeel betaal nie, wat nou weier om oortyd te werk. Selfs die moontlikheid dat hul kandidate nie betyds vir die verkiesing kan registreer nie, is nie genoeg beweegrede vir hulle om 'n hand in hul eie sak te steek nie Dit bewys dat die ANC leierskap se prioriteite lê by selfverryking, nie die Party of die land nie. (more…)
Read more
  • 0

Polisie Vind Niks, Toe Val 5 Gewapende Swartes Aan! Jong Pa van 6 Sterf in Hospitaal na hy 6 Keer Geskiet was in Huisinval!

Die polisie is skaars weg toe is daar gewapende swart aanvallers in hul kombuis! Of die terroriste is nie bang vir polisie nie, of die polisie is aandadig?  Gerald van Jaarsveld (32) op 29 Julie 2021, ses keer deur swart aanvallers geskiet tydens die huisinval in Brakpan, waarna hy vir 2 weke moedig om sy lewe geveg het, in die Chris Hani Baragwanath hospitaal, maar het sy stryd om oorlewing verloor en is op Saterdagoggend 14 Augustus in die hospitaal oorlede, na hy infeksie in die hospitaal gekry het. Maar dit is niks nuuts nie, ons beleef 'n stille volksmoord verbloem as gewone misdaad en slegte dienslewering. (more…)
Read more
  • 0