Boerseun by die VN maak appèl op gemeenskap om te help

Jacobus du Plessis. Foto: Verskaf.

Jacobus du Plessis skryf:

As ʼn 24-jarige trots Suid-Afrikaanse man het ek al ʼn paar mylpale bereik, maar dis nog maar die begin van my lewenspad en ek het nog baie ideale wat ek nastreef.

Ek het in ʼn normale middelklashuis in Benoni grootgeword en nooit enige gunste en gawes ontvang nie. Ek het my skoolopleiding in staatskole gehad omdat private skole eenvoudig te duur was. Ek het al op ʼn jong ouderdom besluit om oorsee te gaan studeer weens die diskriminasie teenoor wit Afrikaanse mans.

Ek het aan Benoni High School gematrikuleer en met sewe onderskeidings geslaag. Daarna het ek by verskeie oorsese universiteite aansoek gedoen om regte te gaan studeer. Die doel was om soveel moontlik ondervinding oorsee op te doen en dan die kennis aan te wend as ek later na my geboorteland terugkeer. Die universiteit van Cardiff, een van die top-regsfakulteite in Brittanje, het my aansoek aanvaar. Maar d…

Read more
  • 0