Mercy Cucine Kombuise doen al besigheid sedert 1997 in en rondom Gauteng, die Vaal driehoek, Wes-Kaap en Natal. Ons doen werk spesifiek in die ontwerp, vervaardighing en installeering van kabinette en kaste in kombuise, studeerkamers en badkamers. Ons het al eksklusiewe werk gedoen in sekuriteits areas en komplekse, privaat huise, woonstelle, motorhuise, kroeë en strand – en tweede wonings. Ons is ‘n klein familie besigheid en doen persoonlik meerderheid van die werk en toesig.

Deel van ons dienste is die bestuur van bou projekte soos onder andere bouwerk, teëlwerk, fondasies, elektriese installasies en sertifiseering, loodgieterwerk, staalwerk, sekuriteitsheinings en kameras en algemene werkies in en rondom u woning. Ons doen kombuise oor en badkamers al vir jare! Sien gerus ons webtuiste en “Facebook” blad!

 

Ons kan ook die vereiste “COC” uitreik tov die verkoop en aankoop van u huis en/of besigheid.

Probeer ons vir professionele diens en kwaliteit vakmanskap en kry uitmuntende waarde vir geld in die era waar “bedroefde” en afskeepvakmanskap besig is om ‘n norm te raak.

Ons dek Pretoria en omliggende gebiede asook die Wes Kaap area.

Daar is ‘n uitroepfooi van R450 vir nooddienste waarby die eerste uur se arbeid reeds ingesluit is. Wees verseker daar bestaan nie so ‘n ding soos “gratis kwotasies” soos deur vele geadverteer! Dis werk net vir die politikuste in die land…

 

Groetnis

 

Johann Griebenow

083 501 4420

Mercy Cucine has been in existence since 1997 and has been trading exclusively in the design, manufacture and installation of custom built cabinetry. We have done exclusive work in security estates, private homes, flats, garages, bars and second dwellings.

We are a family owned business and do most of the work ourselves with personal supervision on site.

Part of our service also includes the management of a project from the day you give us the go ahead till the final installation.

We also specialize in turnkey project management ranging from building, tiling, foundations, slabs, electrical installations, pool repair, plumbing, steelwork, security and general house alterations.

We can do the required SABS tests to issue COC (certificate of compliance) for residential and commercial properties.

Try us for professional, personalized service and quality workmanship and get some excellent value for money in a day and age where “over promise” and “under deliver” have become a norm.

We cover the whole of Gauteng and beyond and the Western Cape and surrounds!

There is a call out fee applicable of R450 and includes the first hour of labour. Be informed, there is no such thing as a free quotation!… Would have been nice to get everything for free… Only works for politicians…

Yours truly,

Johann – 083 501 4420

 

 

Comments

Leave a Reply


Gratis Mediese, Hospitaal of Begrafnis Plan of Assuransie Kwotasie – ons bel jou.

Hospitaal Plan met Gewaarborgde aanvaarding en geen mediese toets benodig nie. Begrafnis Polis vanaf R99 pm. Epos net “Medies”, “Hospitaal”, “Begrafnis” of “Versekering” met U volle naam en selnommer na: info@medsure.co.za
Of, SMS /WhatsAPP “Medies”, “Hospitaal”, “Begrafnis” of “Versekering” met jou volle naam en e-pos adres na: 0827385586
Of gaan net na www.MedSure.co.za en vul die relevante vorm in. Dankie vir U ondersteuning.

Koop en stuur blomme en geskenke aanlyn

Vind ‘n Goedkoop Huurmotor in Pretoria

Juenesse Instantly Ageless, Pretoria, Suid Africa