Sommige ANC Jeug Liga van PR Partylyste Uitgelos – Ontstel Hulle Gaan hul Kans op Korrupsie Fees Mis en nie Miljoenêrs Word nie?
Daar is probleme in die ANC soustrein paradys nadat ANC jeugliga strukture woedend protesteer het oor hul uitsluiting van die lys van die PR raadslede. Interne verwoesting woed onder die heersende ANC nadat twee jeugliga streke, in die Vrystaat en Limpopo, hul woede uitgespreek het oor die uitsluiting van die jeug kandidate se name in die kandidatelys vir die komende plaaslike verkiesings. Gegewe die systemise korrupsie in munisipaliteite, is hulle seker kwaad hulle sal nie kans kry om belastingbetalers se geld te steel nie en nie miljoenêrs kan word nie.
(more…)
Read more