“As U glo Jesus is Koning, sal die Anti-Defamation League (ADL) U ‘n Antisemiet noem” – #GAB Reageer op ‘n Nuwe #ADL Aanval

'n Ver linkse "berig" teen GAB is gepubliseer in Newsweek en die Washington Post, wat deur Jeff Bezos van Amazon besit word, wat gebaseer was op 'n "verslag" wat deur die joodse Anti-Defamation League (ADL) gepubliseer is. Die sogenaamde verslag beklemtoon hoe mense GAB skakels op Twitter plaas waarvan die ADL nie hou nie. GAB is die alternatiewe sosiale media toep vir mense wat van linkse platforms soos Facebook en Twitter verban is, en 'n toevlugsoord geword het vir konserwatiewes en Christene wat besef het dat die sisteem en owerhede self ver links is. Volgens Andrew Torba, uitvoerende hoof van GAB, is internet verkeer vanaf Twitter so laag op GAB se verwysingsbronlys, dat dit nie eers by hul top 15 bronne van verkeer registreer nie. Tog is dit die doelwit van die ADL "verslag", want hulle het nêrens anders 'n invloed nie. 95% van GAB se verkeer is direk, wat beteken dat hulle nie afhanklik is van Google, Twitter, Facebook of iemand anders nie. Mense gaan direk na GAB. …
Read more
  • 0

Kry die APP – Maatjies en Sielsmaats vind en ontmoet mekaar by Maatjie.com in Afrikaans. Teken GRATIS aan en snuffel…

Maatjie.com bied 'n veilige, sekuur en anonieme wyse om mense van jou keuse te vind en mee te kommunikeer, in Afrikaans, Nederlands, Duits en Engels. Kry die Tjoep nou! Hoe werk dit? In 'n neutedop kies jy 'n skuilnaam (gebruikersnaam of alias) en stel 'n profiel op waarin jy jouself, sowel as die tipe persoon en verhouding waarna jy opsoek is, beskryf. Jy kan ander mense se profiele besigtig deur die werf te deursoek en in ruil kan hulle jou profiel besigtig. Wanneer jy iemand vind wat jou interesseer, kan jy 'n boodskap via die werf na daardie skuilnaam stuur. Beurtelings mag jy boodskappe in jou e-posbus ontvang van ander lede af. Hierdie boodskappe sal van hulle skuilname af wees en nie hulle regte e-posadresse nie, wat beide jou en hulle privaatheid beskerm. Wanneer jy gereed is mag jy kies om die ander lid van jou regte kontak besonderhede te voorsien. - Maatjie.com werk op smartfone, tablette en rekenaars so jy kan jou sielsmaat sommer enige plek soek. - Ontdek tot op…
Read more
  • 0