Voer Eskom Krag uit na #SAPP Wanneer dit Koue Weer as Verskoning Gebruik om Slegte Onderhoud en Korrupsie te Verberg?

Koue weer in winter is selfs vir diere vanselfsprekend, maar vir Eskom is dit 'n verassing? Vir dekades in Apartheid, voor die ANC regime die destydse eerste wêreld land gegee is, het Eskom sonder onderbreking die aanvraag voorsien danksy goeie lang termyn beplanning en onderhoud maatreëls, maar nou het Eskom gewaarsku oor elektrisiteitsfoute in KwaZulu-Natal weens koue weer! Die vraag is, word krag nog stilletjies na die buitelandse #SAPP netwerk gestuur, wanneer ons gevra word om krag, waarvoor ons duur betaal het met belasting, te bespaar? Word ons ook daar geforseer om Afrika te onderhou en op die been te hou? Selfs Malawi se kragvoorsiener word "Escom" genoem! (more…)

Read more
  • 0

ESKOM Implementeer Kragonderbrekings op die Koudste Aand van die Jaar na sub-polêre Kouefront Tref!

Baie koue (sub-polêre) lug het vanaf die suidpool by SA ingetrek met ysige voorspellings, van byvoorbeeld -8°C in Vereeniging, -5°C in Johannesburg en -3°C in Pretoria. Maar dit het nie vir Eskom gestop om te besluit om vlak 2 kragonderbrekings in werking te stel nie. Gisteraand en vandag sal een van die koudste dae in die afgelope tien jaar wees met die enigste reën wat vir SA verwag word, langs die suid- en suid-oostekus en die aangrensende binneland. GEEN REËN word in enige van die ander provinsies verwag nie. Luister Hier:   Die nasionale elektrisiteitsdiens het wel gewaarsku dat beurtkrag moontlik is en dat dit op kort kennisgewing geïmplementeer kon word. Sikonathi Mantshantsha, ‘n woordvoerder, het gesê die netwerk is erg beperk, met meer as 13,000 megawatt verlore weens onderbrekings en nog 3,000 weens beplande instandhouding. Die elektrisiteitsmaatskappy het die afgelope paar weke daarin geslaag om kragonderbrekings te voorkom maar kon nie op die koud…
Read more
  • 0

Eskom te Bankrot om Salaris Verhogings te Gee

Suid-Afrika se bankrot nasionale kragvoorsiener, Eskom het nie die vermoë om salarisse te verhoog nie, omdat daar geen geld oor is nie. Eskom het ‘n skuldlas van byna R500 miljard wat vereffen moet word, en met rentekoerse wat mettertyd geleidelik styg, groei die uitdaging. (more…)
Read more
  • 0

Oorstromings in Centurion veroorsaak chaos

Aanhoudende reën in Sentraal Transvaal het ook gesorg vir ontwrigting van verkeer maar in Centurion het geboue, paaie en laagwater brûe gevaarlik geword. Groot dele is oorstroom, en menige voertuie is deur die vloedwater meegesleur, maar tot hede is dit nie bekend of enige mense in die vloedwater omgekom het nie. Op sommige plekke is reeds meer as 280 mm reën gemeet vir die afgelope week, en die weerkundiges voorspel vir Dinsdag nog meer reën. Chaos het op paaie en sommige strate ontstaan, en beurtkrag het ook gesorg dat lang toue voertuie by robotte staan wat nie werk nie. Intussen het Die Vryburger verneem dat dele in die Noord-Kaap wat nou reeds vir vier jaar geen reën gehad het nie, dat hulle “verby die stadium is waar droogtehulp sal help”, het een van die boere gesê.
Read more
  • 0