Die ANC-LP, Xiaomei Havard, “Waarskynlik”, ‘n Chinese Spioen vir CKP, Maar Gaan Enigiets Gedoen Word of is CCP se Invloed te Sterk?

Dit behoort geen verrassing te wees vir diegene wat 'n gesonde agterdogtige uitsig het nie, dat 'n gelekte intelligensieverslag tot die gevolgtrekking gekom het dat daar 'n "groot waarskynlikheid" is dat die ANC-LP Xiaomei Havard en skenker geklassifiseerde inligting oor Suid-Afrika met die Chinese Kommunistiese Party (CKP) kan deel. (more…)
Read more
  • 0

Ramaphosa se Kaderontplooiing het SA Vernietig! DA Soek Debat want ANC Self Weet nie Eens Watse Kaders Waar Ontplooi is nie!

#EndCadreDeployment Die amptelike opposisie, die Demokratiese Alliansie (DA), het aan die waarnemende speaker van die nasionale vergadering, Lechesa Tsenoli, geskryf en gevra vir 'n parlementêre debat oor die sosialistiese kaderontplooiing wat deur die African National Congress (ANC) toegepas word, omdat hulle glo dit het gelei tot die ineenstorting van die staat. Hulle het hierdie versoek as 'n saak van nasionale belang beklemtoon. (more…)
Read more
  • 0

Riool in Erwe en Strate is Blykbaar Normaal vir ANC Leiers en Ondersteuners, Maar selfs DA Beheerde Tableview Sukkel!

Nuus.net het verlede week berig oor die stand van riool in Emfuleni op die Wesrand, wat gepaard gaan met die gebrek van dienslewering van munisipaliteite, en gebrek aan instandhouding. Dit is nou nie meer net ‘n ongerief nie, maar raak onveilig en ongesond, en in DA beheerde Tableview in die Kaap ontwrig dit normale lewe. Dit blyk asof raadslede nie weet wat ecoli is nie? (more…)
Read more
  • 0

Lesufi Maak sy Volksmoord Plan Bekend om die Doodsklok vir Afrikaanse Skole te Lui!

ANC se Sosialistiese Volksmoord plan en Sentralisering van mag stoom voort. Die ANC se Gauteng departement van Onderwys beplan om volgende week ‘n konsep dokument te publiseer, wat dit ten doel stel om Afrikaanse skole finaal die nek om te draai en totaal te vernietig. Dit is ‘n hoogs ideologiese dokument en tipies ANC, is dit niks anders nie as ‘n baie ambisieuse sosialistiese sosiale manipulasie om geforseerde rasse teikens te stel, vir elke enkele tradisionele Afrikaanse skool in die provinsie. (more…)
Read more
  • 0

Opleidingskollege in Orkney Snork Tog! Dept. van Gesondheid Kollege in Noordwes val Uitmekaar, Doen Geen Opleiding Sedert 2019, maar Dosente Gaan Elke Dag Werk Toe!

Verskonings is nie oplossings nie: Miljoene word jaarliks bestee aan ‘n mediese opleidingskollege in Orkney, in Noordwes provinsie, maar geen enkele student is sedert 2019 voltyds daar opgelei nie. Hierdie skandelike situasie is deur provinsiale parlementslede van Noordwes onlangs daar aangetref op hul oorsigbesoek. (more…)
Read more
  • 0