Korrup ANC Dept. van Binnelandse Sake se Diens Nou so Sleg dit Ruïneer Wetsgehoorsame Mense se Lewens

As jy 'n onwettige swart buitelander van Zimbabwe is, kan jy 'n egte Suid Afrikaanse Paspoort sommer gou gou koop vir R45,000 by Binnelandse Sake, maar as jy 'n wetsgehoorsame blanke is, kan jy jare wag vir 'n basiese dokument. Inderdaad, by die SA Ambasade in Ierland word Suid Afrikaners vertel hulle kan tot drie jaar wag vir dokumente wat hul verblyf status erg affekteer! Sulke verhale is volop op Facebook groepe soos Suid Afrikaners in Nederland, waar expats mekaar probeer help met die burokrasie, korrupsie en onbekwaamheid van ANC se Binnelandse Sake. (more…)
Read more
  • 0

Vind U Familieboom of Stamboom nou – ons doen dit als vir jou!

Ons Afrikaner en Boerevolk het sedert 1652 belangrike deurbrake gemaak en baie oorkom.  Dié van ons wat vandag asemhaal is van die 9de tot die 13de nageslag van hierdie aanvanklike Europese voorouers – hoofsaaklik Franse Hugenote, Nederlanders, Duitsers en Skandinawiërs.

Het U al ooit gewonder hoe presies u nageslag en familie van elkeen van hierdie voorouers is?  Daardie vraag kan deur FamilieBome opgelos word.

FamilieBome bied aan u die geleentheid om ‘n lywige dokument te bekom, wat al u direkte voorouers (alle vaders en moeders van elke profile) tot by die eerstes wat hier geland het, in ‘n unieke familieboom te bind, ‘n brokkie geskiedenis oor vername persone gee, asook grafieke van elke geslag voorouers bevat.

FamilieBome bestaan uit ‘n span ervare Afrikaanse navorsers met dekades se ondervinding met die Afrikaanse voorgeslag.  Enige inligting…

Read more
  • 0