#DieAfrikaManier: ‘n Volledige Moderne Behuisingskompleks Met 1,870 Gesinshuise Ter Waarde Van R230 Miljoen in SOWETO, Weggedra, Baksteen vir Baksteen en Plank vir Plank!

Die alles-vir-niks-volk en die bakhandkultuur van die swart Suid-Afrikaanse bevolking het sy normale swaar tol geneem nadat 'n moderne behuisingskompleks in Soweto, wat in 2011 al voltooi is, baksteen vir baksteen en plank vir plank geplunder en weggedra is, totdat daar vandag nog net ruïnes oor is. Daar was altesaam 460 komplekse wat elk 4 gesinne kon huisves! Dit is 1.870 gesinshuise! Die rede waarom niemand ooit in die huise ingetrek het nie, is dat die mense wat daarby sou baat gevind het, nie bereid was om huur van slegs R750 per maand te betaal, vir 'n splinternuwe en staatsonderhoude woonstel met lopende water en elektrisiteit nie! Die eenhede het ingeboude kaste, oonde en badkamers gehad, maar daar is vandag nog net gedeeltelike mure oor. 'n Mens wonder waar hulle vandag woon? Miskien het sommige land onwettig beset en 'n pondokkie opgestel? Daar moet ook op gelet word dat die rassistiese swart ANC-regime nie huise vir blankes bou nie, al bly hulle in plakkerskampe. D…
Read more
  • 0