NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!

Dink U en U vriende of familie dat dit hoog tyd is dat die blanke gemeenskap hul eie nuus, belange en sake beheer? Moeg vir sogenoemde "onbevooroordeelde" berigte op platforms, wat slegs die belange van die meerderheid promoveer en weerspieël? Het U besef daar is nie so iets soos 'n neutrale nuus platform nie? Moeg vir politieke korrektheid? Met ons help kan U of U gemeenskap nou 'n nuusblad skep vir U plaaslike dorp! Ons verskaf die webwerf, hosting en domeinnaam (bv. dorpnaam.nuus.net) gratis. Al die ander gemeenskappe in Suid Afrika het voldoende, indien nie meer as genoeg, ondersteuning en fondse en platforms om hul eie belange te weerspieël. So dié splinternuwe projek beoog om die afgeskeepte blanke gemeenskap 'n stem te gee om hul eie nuus en belange te deel,  plaaslike gebeurtenisse en funksies aan te kondig, sake to promoveer, en kultuur, taal, geskiedenis, kuns, ens., te weerspieël. Berigte van nasionale belang sal op die hoofblad en op X en op ons bakkiesblad met 8…
Read more
  • 0

Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!

Familie, vriende en 'n groeiende groep besorgde ondersteuners van Ashley Oosthuizen (22), 'n jong Suid-Afrikaanse meisie, wat twee jaar gelede lewenslank in 'n Thaise tronk toegesluit was, doen 'n beroep op die ANC-regering in SA om dringend aandag aan haar saak te gee. Oosthuizen se familie vrees ook dat hulle haar nou min sal kan kontak, nadat sy onlangs na 'n nuwe tronk verskuif is. Haar ouers het glo in Desember verlede jaar laas met haar gepraat. Oosthuizen is op 8 Oktober 2020 op dwelmverwante aanklagte gearresteer nadat sy 'n pakkie by haar werkplek ontvang het en daarvoor geteken het, al was dit nie aan Oosthuizen adresseer nie, maar aan die voormalige eienaar van die "Hot in the Biscuit"-restaurant in Koh Samui, waar sy was as drywer gewerk het. Die restaurant het ten tyde van die voorval aan haar destydse kêrel behoort, wat op sosiale media as Triss Nepps (Tristan Nettles) bekend gestaan ​​het. Oosthuizen is op die toneel in hegtenis geneem, skuldig bevind op aa…
Read more
  • 0

IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!

Hoe groot 'n leuen sou jy vertel vir $156 miljard USD? 'n Mens hoef net na die groot getalle wat betrokke is te kyk, om te besef dat Suid-Afrikaners gefop is, ter waarde van $156 BILJOEN USD! Suid-Afrikaners is letterlik met valse skuldgevoelens gekul om hul land aan globalistiese bankiers weg te gee, vir skynheiligheid. Suid-Afrikaners is ook mislei om hul agterkleinkinders se toekoms uit te verkoop. Tydens Apartheid was Suid-Afrika skuldvry, maar nadat Mandela vrygelaat is, het SA in 1992 reguit na die 4de plek van nasies met skuld in Afrika gespring! Nou in 2021 het Suid-Afrika die meeste buitelandse skuld in Afrika, nadat die ANC DUBBEL die buitelandse skuld van die 2de geplaaste land in Afrika, bestee het! Dink U nog die einde van Apartheid het enigiets met rassisme te doene gehad? Soewereine Buitelandse Skuld word aan Globalistiese Banksters verskuldig, maak nie saak wie die land regeer of wie die burgers is nie! Ons agterkleinkinders sal dit steeds afbetaal en as dit …
Read more
  • 0

Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)

WAAR IS DIE VOLK? Die meerderheid Afrikaans sprekendes is nie-Europeërs, en so ook is die meerderheid radio RSG luisteraars nie-Europeërs. So vra nie waar is die volk se leiers nie, maar vra eerder waar is die volk? Hulle klouter by die Toring van Babel op om naam te maak, as die reënboognasie Suid Afrika, en om “Een” te wees.     Lees ook: VIDEO: Stryd vir Globalisme en Siel van Weste Stel Christendom Gelyk aan Liberalisme. Wil Hulle die Bybel Herskryf?  
Read more
  • 0

Jesse Duarte Verteenwoordig Onwerkbare, Verouderde en Onrealistiese ANC Faksie-Denke

Die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsregte het kennis geneem van Jesse Duarte, ANC Sekretaris-Generaal, se uitlatings oor Onteiening sonder Vergoeding tydens ʼn media konferensie Maandag. Tydens die onderhoud het sy op die ideologiese snaar voortborduur dat Onteiening sonder Vergoeding (OSV) die kern is van ekonomiese ontwikkeling. Die standpunt druis  lynreg in teen die  Instituut vir Rasseverhoudinge wat dit duidelik stel dat onteiening “die eiendomsregte van alle Suid-Afrikaners bedreig: van die 9,5 miljoen mense met huiseienaarskap tot die nagenoeg 18 miljoen met tradisionelereg  eiendomme (Customary law plots) , en die geraamde 17 miljoen wat lede van pensioenfondse is. Dit sal ook alle besigheidseienaars, groot en klein, benadeel. Terselfdertyd sal die ekonomiese gevolge van die Wetsontwerp die 11 miljoen individue wat tans werkloos is, verder benadeel deur investering te verminder, groei te beperk en die herstel na die inperking belemmer.”   Hoe …
Read more
  • 0

Sommige ANC Jeug Liga van PR Partylyste Uitgelos – Ontstel Hulle Gaan hul Kans op Korrupsie Fees Mis en nie Miljoenêrs Word nie?

Daar is probleme in die ANC soustrein paradys nadat ANC jeugliga strukture woedend protesteer het oor hul uitsluiting van die lys van die PR raadslede. Interne verwoesting woed onder die heersende ANC nadat twee jeugliga streke, in die Vrystaat en Limpopo, hul woede uitgespreek het oor die uitsluiting van die jeug kandidate se name in die kandidatelys vir die komende plaaslike verkiesings. Gegewe die systemise korrupsie in munisipaliteite, is hulle seker kwaad hulle sal nie kans kry om belastingbetalers se geld te steel nie en nie miljoenêrs kan word nie. (more…)
Read more
  • 0

Suid Afrikaners val nie vir Ramaphosa se Gladdebek nie – 82% sê Korrupsie Dieselfde of Erger Onder Cyril!

Twee derdes van Suid Afrikaners glo dat korrupsie die afgelope jaar toegeneem het, en helfte (49%) glo dat dit "baie toegeneem het." Verder blyk dit uit 'n opname dat mense nie net dink dat korrupsie erger geword het nie onder Ramaphosa, maar herken ook 'n groot deel van die verkose amptenare en staatsamptenare, wat kamma korrupsie sou beveg, betrokke in korrupte aktiwiteite is. (more…)
Read more
  • 0

China Toets Sinovac Entstof op SA Kinders – Offer Moontlike SinoVac Verpakkings Fasiliteit in SA as Lokaas!

Al is die Chinese CoronaVac entstof nie volledig in Suid Afrika goedgekeur of gebruik nie, word SA ingesluit met ander derde wêreld lande in die Fase III-proewe van Sinovac se entstof teen koronavirus siekte (Covid-19) by kinders en adolessente. Die bekendstelling van die Suid-Afrikaanse been is onlangs gehou in Pretoria, Suid-Afrika, waar ongeveer 2,000 kinders en adolessente van ses maande tot 17 jaar ingeskryf sal wees, om die veiligheid en doeltreffendheid van die CoronaVac entstof te toets, al wys resultate van proewe sover slegs 50% effektiwiteit. Die proewe sal wêreldwyd 14,000 kinders in Chili, die Filippyne, Maleisië, Kenia en Suid Afrika toets. (more…)
Read more
  • 0

SA Howe nie Meer Sekuur nie! Hoe Lank Voor SA Balkaniseer en as ‘n Humanitêre Ramp Verklaar Word?

Dit is al duidelik dat SA se wetstoepassers, die polisie, nie geskik vir hul doel is nie, maar nou val die ANC howe self uitmekaar uit. Kuberkrakers het die howe in Suid-Afrika se netwerkstelsels binnegedring en dit lam gele, wat vrese laat ontstaan dat mense en besighede wat transaksies met die howe doen, se bankbesonderhede in die gedrang gekom het, en dalk openbaar word. Daar is ook wydverspreide onderbrekings van baie van die regering se webwerwe na ondergrondse internetkabels Vrydagoggend beskadig is. Terselfdertyd is die Potgietersrus-landdroshof en speurtak al vier dae sonder krag, na die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit die krag gesny het weens wanbetaling. (more…)
Read more
  • 0

Afrika Unie Speel Weer Slagoffer Nieteenstaande dat “Ryk Lande” AGT Keer Meer Covid Sterftes per Miljoen Mense het!

Die Europese Unie se Afrika Unie het verklaar dat "ryk lande" moet ophou om Covid entstowwe op te berg, om te gebruik vir toekomstige boosters, wat nog nie nodig blyk te wees nie, maar moet dit liewer aan Afrika gee. Natuurlik speel AU alweer die bak hand rassekaart dat Afrika die ewige slagoffer is, om weer gratis goed te kry, maar die waarheid is dat Afrika taamlik lig van die hele pandemie afgekom het, nieteenstaande al die hoofstroom vreesaanjaging en propaganda nie. Die waarheid is dat Afrika slegs 'n fraksie van die Covid sterftes het as Europa en VSA. (more…)
Read more
  • 0