Swart Jeug Vermoor Hul Wit Melkman in die Lokasie! Waarom is Swart Lokasies “No Go Zone” Areas vir Blankes?

Is anti-wit rassisme deesdae 'n basiese deel van swart kultuur en opvoeding? 'n Plaaslike melkman van Postmasburg, Andries de Klerk (57) is deur drie swart jeugdiges met klippe doodgegooi terwyl hy melk in die swart lokasie Marantheng, in die Noord Kaap afgelewer het. Die Pa van twee en oupa, het op Woensdag 18 Augustus 2021 beswyk aan die wonde wat hy gekry het nadat hy met klippe bestook is. (more…)
Read more
  • 0

Plundering & Geweld is 100% die ANC Leierskap se Skuld! Wie het Zuma Toegelaat om Korrupsie te Pleeg?

Terwyl die onluste wyer sprei met meer en meer besighede en fasiliteite wat sluit, wat tot voedsel tekorte lei, kom meer en meer mense en groepe tot die besef dat dit nie net die tsotsies en kriminele se skuld is nie. Dit is nou dekades wat die ANC hul eie party regeer met ‘n baie slap riem, en toegelaat het dat hul lede en leiers maak wat hulle wil met min sensuur of nagevolge, al het dit ANC stemmers nog meer verarm. (more…)
Read more
  • 0

TLU SA nie Verbaas deur Cele se Minagting van Konstitusionele Hof en Versuiming om Zuma in Hegtenis te Neem

TLU SA vind Bheki Cele se minagting van die hoogste hof in die land, deur sy versuiming om Zuma in hegtenis te neem, tekenend van die magsmisbruik wat in die ANC regering heers. Volgens TLU SA is dit die minister van polisie én nasionale polisiekommissaris Kehla Sithole, se mening dat hulle kan aan die konstitusionele hof voorsê of hulle skuldiges in hegtenis gaan neem of nie. (more…)
Read more
  • 0

#Dirkiesdorp Swart Werker Getuig hy was Deur SAPD Gedreig om Wit Boere Valslik by Moordsaak te Betrek!

Soos ons voorspel het, is die #Dirkiesdorp saak besig om in die tweede Coligny te verander. Soos in Coligny maak die Staat al weer staat op een enkele swart twyfelagtige getuie (boonop ‘n skaapdief) om vir Werner Potgieter, eienaar van Pampoenkraal plaas by Dirkiesdorp, sy plaasbestuurder Cornelius Greyling, sy sekuriteitshoof Zenzele Yende en nog 5 plaaswerkers aan te kla weens moord op 2 skaapdiewe in Augustus 2020. (more…)
Read more
  • 0

ANC se Eiendomswet is die Rooi Gevaar in Skaapsklere!

Dit is duidelik tot wat ‘n mate mense gedesensitiseer is, oor Sosialisme en die Rooi Gevaar, uit opmerkings tydens die openbare verhore van die portefeuljekomitee oor openbare werke en infrastruktuur, oor die onteieningswet. Dit is duidelik dat deelnemers geen idee het van die implikasies van hierdie wet nie. Dit is dus die taak van die ad hoc-groep vir die beskerming van eiendomsreg om die publiek te waarsku, oor wat die gevolge vir die land en sy mense sal wees as die wet toegepas word. (more…)
Read more
  • 0

Onteiening sonder vergoeding word onder loep gebring by Sege

Die Studiegroep vir Eietydse geskiedenis, Sege, hou eerskomende Maandag, 26 Maart, sy maandelikse byeenkoms by ‘n bekende restaurant in Pretoria. Die spreker wat tydens die middagete sal optree, is mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA. Hy sal die huidige grondkwessie en die eise oor onteiening sonder vergoeding onder die loep neem, sy standpunt daaroor uiteensit en sê wat die boere se houding is daaroor. Mense wat die byeenkoms wil bywoon, moet net hulle teenwoordigheid bevestig teen Vrydag 23 Maart voor 15:00, deur te skakel of ‘n boodskap te stuur na mev. Alda van de Graaf by tel. 082 681 2522. Foto: mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA Deur: Die Vryburger
Read more
  • 0