Elektriese heinings: Hoe veilig is hulle werklik?

Meeste mense steun swaar op hul elektriese heinings vir veiligheid en vertrou dit blindelings as 'n "ondeurdringbare" linie, en met reg ook so. Maar hierdie spesifieke item is telkemale, weens verskeie faktore ter sprake, nie aangewese om goeie beskerming te bied teen huisbewoners nie! Mense moet hulle dus nie blindstaar teen 'n elektriese heining vir "totale" beskerming nie en dit net in samewerking met ander items inspan as toegangsbeheermiddel teen betreders en inbrekers. Hier is 'n paar redes daarvoor en wenke daaromtrent: Elektriese heinings is 'n taamlike duur item om aan te skaf (en ook in stand te hou) Elektriese heinings verg baie instandhouding en sorg, veral as dit aanvanklik swak ge-installeer is. Bossies, takke en blare wat daarmee kontak maak, affekteer die werking daarvan negatief Hierdie goed word meestal ondergeskik ge-installeer deur onbevoegde werkers met min Tegniese kennis, ondervinding of opleiding tot hul beskikking Dieselfde met 'doen-dit-self'…
Read more
  • 0