Polisie Vind Niks, Toe Val 5 Gewapende Swartes Aan! Jong Pa van 6 Sterf in Hospitaal na hy 6 Keer Geskiet was in Huisinval!

Die polisie is skaars weg toe is daar gewapende swart aanvallers in hul kombuis! Of die terroriste is nie bang vir polisie nie, of die polisie is aandadig?  Gerald van Jaarsveld (32) op 29 Julie 2021, ses keer deur swart aanvallers geskiet tydens die huisinval in Brakpan, waarna hy vir 2 weke moedig om sy lewe geveg het, in die Chris Hani Baragwanath hospitaal, maar het sy stryd om oorlewing verloor en is op Saterdagoggend 14 Augustus in die hospitaal oorlede, na hy infeksie in die hospitaal gekry het. Maar dit is niks nuuts nie, ons beleef 'n stille volksmoord verbloem as gewone misdaad en slegte dienslewering. (more…)
Read more
  • 0

Dag na Dag Word ons ou Mensies Wreed Vermoor deur Swart Barbare net vir TV’s en Selfone!

Nog 2 bejaarde blanke ou mans vermoor in hulle huise gevind. Kort na die moord op mnr Thomas Glen Love (89), wat vermoor gevind is in sy Storms River huis in die Oos Kaap op 31 Julie 2021, is mnr Kallie Van Heerden (78) vermoor in sy huis in Christiana. Gaan ons werklik almal op ons ou dag vermoor word? En nee, al is dit net “gewone misdaad” is dit NIE normaal en nie aanvaarbaar nie! Noem dit wat dit is – swart op wit volksmoord.  (more…)
Read more
  • 0

Geseënde Kersfees en ‘n Voorspoedige Nuwe Jaar! SAUK Dank U Vir U Ondersteuning en Vra Om Hulp in Die Nuwe Jaar

In die gees van Kersfees en samesyn en gemeenskap, wil ons graag vir al ons volgers, lesers, luisteraars en kykers 'n Geseënde Kersfees toewens en hoop die samesyn met familie, vriende en volksgenote is vol vreugde en goeie herinneringe! Dankie vir U ondersteuning dusver en ons hoop om net te verbeter in die Nuwe Jaar, met U hulp. Ons gaan voort met ons organiese groei strategie maar wil graag ons ondersteuners vra om meer betrokke te raak, en ons te help om die platform te word wat ons volkie so erg benodig. Die staat gee hope geld aan ander volke maar ons kry niks. Inderdaad ons ontvang geen fondse vanuit enige oord en dit gaan maar soms broekskeur hier, en ons is bewus ons diens het soms baie te wense, en dit is ook waarom ons om hulp vra. Wat wil U hê die platform moet wees? Een ding wat ons wel het, is volgers wat ryk aan ondervinding, wysheid, idees, geloof en lojaliteit is, en ons wil graag dié bron delg om die platform vir Afrikaans verder uit te bou. Hoe wil U hê i…
Read more
  • 0