EFF Beledig Vakbonde en hou Onwettige Betoging by Ouetehuis in Pretoria, want Alles is mos glo “Rassisme”…

Die EFF se sogenaamde arbeiderslessenaar in Pretoria het Woensdagoggend ‘n onwettige betoging gehou by die ouetehuis Huis Herfsblaar, maar hulle is onder beheer gehou deur Polisie en die Bittereinders group wat gevra is om te help. Daar is glo meningsverskil oor lone en die sosialistiese EFF het blykbaar hulself nou as vakbond en regter aangestel? (more…)
Read more
  • 0

Vakbonde is Kwaad en Vat Eskom na die KVBA oor Loongeskil

Eskom het ‘n geskil met vakbonde oor betaalverhogings verklaar en die gesprekke vir ‘n onafhanklike meditasieproses by die Kommissie vir Versoeningsbemiddeling en Arbitrasie (KVBA) – SA se statutêre geskilbeslegtingsliggaam – ingestel. (more…)
Read more
  • 0

Die busse in die Tshwane-metro ry al weer nie

Selby Bokaba, woordvoerder van die metro, sê busbestuurders het Woensdag omstreeks 12:00 opgehou werk en alle hekke by al die busdepots gesluit om busse te verhinder om die depots te verlaat. “Hulle weier om redes te verskaf waarom hulle staak.” Die stakende busbestuurders is lede van die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie (Samwu). “Ander busbestuurders van ander vakbonde soos Imatu (die Municipal and Allied Trade Union) wil werk, maar het uit vrees vir hul lewe ook nie vir werk opgedaag nie.” Die metro sal dringend met die stakende werkers vergader om ’n oplossing te probeer vind om hul “onbekende griewe” te hanteer. “Die bestuur van die metro meen onderhandelings is die beste en enigste oplossing om die griewe van die werknemers op te klaar, wat dit ook al mag wees. “Ons vra ons buspendelaars om verskoning vir die ongerief wat hulle weens die staking ervaar. Ons doen ’n beroep op hulle om ander reisreëlings te tref. Ons sal hulle op die hoogte van sake h…
Read more
  • 0