Gedwing tot “Dubbele Belasting” – Supreme Poultry Betaal R100,000 uit eie sak om Hartbeespoort se Onversorgde Waterpype te Herstel!

‘n Onderneming van Hartbeesfontein, Supreme Poultry, het uit desperaatheid self R100,000 betaal om waterpype te koop, om stukkende munisipale waterpype te herstel, nadat die gebied vir amper ‘n week sonder water was. Supreme Poultry moes ook teen astronomiese koste self nuwe water reservoirs op hulle eie perseel oprig, vir wanneer daar weer nie water is nie. (more…)
Read more
  • 0

Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsreg Sien Onteiening van Vuurwapens as Skending van Eiendomsreg

Die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsreg gaan byeenkoms hou met senior rolspelers in die burgerlike samelewing, politieke partye, individue en veral ook regslui en akademici, op 23 Junie 2021 by TLU SA se hoofkantoor in Silverton, Pretoria en sal via Zoom aangebied word. Organisasies, politieke partye en belangegroepe gaan standpunt neem oor voorgestelde vuurwapenbeheer wetsontwerp.  (more…)
Read more
  • 0

Kaffir-limoenblare is Rassisties? “Woke” Winkel in Brittanje Verwyder Produk al het nie ‘n Enkele Siel Daaroor Gekla nie!

Gewoonlik is dit ‘n kompliment as iets na jou genoem word, maar Waitrose, ‘n supermark-tempel vir elites in die Verenigde Koninkryk wat dit kan bekostig om met ver linkse idees rond te loop, het besluit om “Kaffir-limoenblare” te herdoop net in geval hulle dalk Suid-Afrikaners aanstoot gee, alhoewel niemand tot dusver die moeite gedoen het om te kla nie. (more…)
Read more
  • 0

Politisering by HTS Witbank – ANC Buit Weer Skole Uit vir Politieke Gewin en Stuur Aanstokers om Buite Skool te “Toi toi”

Brackenfell Hoër 2.0 – Gemoedere by die Hoër Tegniese Skool Witbank het laas week gedreig om oor te kook toe ouers van die skool en lede van die gemeenskap slaags geraak het en mekaar byna met vuiste bygedam het. ‘n Groep swartes het buite die skool ge-toi toi en ons almal weet so iets gebeur nie sommer vanself nie, wie het hulle gestuur om blankes uit te tart? Die Premier het self erken dat daar “instigators of the incident” was. Panyaza Lesufi dalk? (more…)
Read more
  • 0