Pretend to be a skelm and secure your home against burglars

According to the UK's Home Office Statistics, home owners are twice as likely to be burgled within 12 months of moving homes. "In South Africa, it is more than likely that this is true as home owners are unfamiliar with the 'weak' spots in their home security," says Mary-Jane Lefevre; call centre manager at ooba (formerly MortgageSA). "Safety will always be a priority in South Africa," says Lefevre. "Securing your home should be one of the first things you do when you move into a new home." When moving into a new home 'act like a skelm' suggests Lefevre. "Carefully case out your new home as a potential target," says Lefevre. "Try all the access points such as gates, windows, doors and even the roof to see if there are any potential entries." The most valuable asset a burglar has is time, so any preventative measure installed to delay his entrance is beneficial. "Tidy up your garden," says Lefevre. "Having a tidy, trim garden will make it more difficult for…
Read more
  • 0

WEES PARAAT!! (Buurtwag Waarskuwings Tekens / Plaasaanvalle)

BUURTWAG WAARSKUWINGS TEKENS: (STUUR UIT VIR SOVEEL MENSE JULLE KAN, DIT KAN DALK JULLE EIENDOMME OF MOTORS BESKERM OF ROWE EN MOORDE KEER.) (Hierdie is 'n samestelling van 'n praatjie op 25 Februarie 2010 deur die polisie en die volgende is bespreek. Miskien kan die inligting vir iemand waardevol wees.) Kyk uit vir die volgende: - As daar 'n z op stopteken of op pad geverf is, is daar 'n paar huise in die straat wat geroof kan word. - As daar 'n klomp klein klippies opmekaar gestapel word - daar is honde. - As daar twee groot klippe langs mekaar is - 2 ou mense. - Daar word ook klippe langsmekaar in 'n ry gesit om aan te dui hoeveel mense in die huis bly. - "Swatsika" (Hitler/Nazi) teken op pad geverf of op stoptekens - ook 'n paar huise in straat: Die rigting waarin die "swatsika" wys is die huis wat geroof gaan word. KLEURE: Rooi Coke blikke, rooi lap ens, dui daarop dat weerstand verwag - gewoonlik persone met vuurwapens. Mense wat in die nag skiet, weet jy het 'n wape…
Read more
  • 0

WEES WAKKER, WEES PARAAT, WEES REG: DIE KORT EN DIE LANK VAN PLAASVEILIGHEID

Plaasveiligheid is jou eie verantwoordelikheid en geen beskermingsmaatreëls is ‘n waarborg dat jy nie ‘n slagoffer van ‘n ernstige geweldsmisdaad sal word nie. Maak seker dat jy ‘n plan het van wat om te doen as daar ‘n insident op jou plaas sou wees, ‘n onwettige grondbesetting of betreding sou plaasvind of as daar dalk enige ander wetsoortreding op jou plaas sou wees – soos byvoorbeeld die jag van wild met honde. Beskermingsmaatreëls gaan jou nie vrywaar van ‘n insident nie, maar gaan die booswigte vertraag en jou waarsku om jouself voor te berei op dit wat kan volg. Wees ten alle tye waaksaam en paraat. As daar iets is wat nie reg lyk nie of uit plek is, dan is daar gewoonlik fout. Wees op die uitkyk. Besin oor hoe jy gaan optree indien jy ‘n slagoffer van ‘n ernstige geweldsmisdaad sou word. Gaan jy vries, weghardloop of terugslaan? Oefen om kalm te bly, die situasie reg te lees en die regte optrede dienooreenkomstig te neem. Wees kreatief om die booswigte uit te oorlê…
Read more
  • 0

EMERGENCY NUMBERS:

ALL GOV EMS/SAPS N RESCUE SERVICES -112 ER 24 - 084 124 Netcare911 - 082911 Promed 084 517 2621 Pulsate 082 714 2446 AA Emergency Rescue – 082 16 111 AMS Help line - 080 001 2322 Ambulance & Fire Department - 10177 Medical rescue – 083 1999 Flying squad - 10111 Child line - 080 005 5555 Women abuse - 080 015 0150 Poison: 0800 334 44 Cell emergency - 112 Crime stop - 086 001 0111 Please make sure you have your local police stations number and the sector van number for emergencies you can get hold of a sector van patrolling in your area."
Read more
  • 0