NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!

Dink U en U vriende of familie dat dit hoog tyd is dat die blanke gemeenskap hul eie nuus, belange en sake beheer? Moeg vir sogenoemde "onbevooroordeelde" berigte op platforms, wat slegs die belange van die meerderheid promoveer en weerspieël? Het U besef daar is nie so iets soos 'n neutrale nuus platform nie? Moeg vir politieke korrektheid? Met ons help kan U of U gemeenskap nou 'n nuusblad skep vir U plaaslike dorp! Ons verskaf die webwerf, hosting en domeinnaam (bv. dorpnaam.nuus.net) gratis. Al die ander gemeenskappe in Suid Afrika het voldoende, indien nie meer as genoeg, ondersteuning en fondse en platforms om hul eie belange te weerspieël. So dié splinternuwe projek beoog om die afgeskeepte blanke gemeenskap 'n stem te gee om hul eie nuus en belange te deel,  plaaslike gebeurtenisse en funksies aan te kondig, sake to promoveer, en kultuur, taal, geskiedenis, kuns, ens., te weerspieël. Berigte van nasionale belang sal op die hoofblad en op X en op ons bakkiesblad met 8…
Read more
  • 0

ANC, EFF, PAC, BLF? Bejaarde Blanke Egpaar Brutaal Doodgekap met Byl deur Swart Bende Gelei deur Tuinier, vir Slegs ‘n Paar Klein Items!

Nog 'n onskadelike, weerlose bejaarde blanke egpaar is wreed vermoor deur hul swart tuinier, hierdie keer in Sasolburg. Dit is uiters onwaarskynlik dat 'n normale redelike persoon hul eie werkgewer sou vermoor en hul eie inkomste beëindig, vir slegs 'n paar skamele besittings wat med medepligtiges gedeel moet word, so dit is NIE "normale misdaad" nie! Ons moet vra of die tuinier deur lede van die EFF, PAC of BLF geradikaliseer is, met die valse gronddiefstal narratief? Was dit 'n haat misdaad wat vermom is as roof wat verkeerd gegaan het? Waarom vra niemand die politieke affiliasies van die oortreders as hulle swart is nie? Maar as hulle wit is en die slagoffers swart was, sou politieke affiliasies oral in die hoofopskrifte en polisie ondersoeke verskyn! (more…)
Read more
  • 0

Swart Jeug Vermoor Hul Wit Melkman in die Lokasie! Waarom is Swart Lokasies “No Go Zone” Areas vir Blankes?

Is anti-wit rassisme deesdae 'n basiese deel van swart kultuur en opvoeding? 'n Plaaslike melkman van Postmasburg, Andries de Klerk (57) is deur drie swart jeugdiges met klippe doodgegooi terwyl hy melk in die swart lokasie Marantheng, in die Noord Kaap afgelewer het. Die Pa van twee en oupa, het op Woensdag 18 Augustus 2021 beswyk aan die wonde wat hy gekry het nadat hy met klippe bestook is. (more…)
Read more
  • 0

Kommuniste Huil na Malema se Twitter Tydelik Opgeskort Word, Maar Wil Sosiale Media Gebruik om Blankes aan te Val!

Tipies vir kommuniste, wil die Malema-ondersteuners hê selfs Twitter se reels moet verskillend toegepas word vir hulle, tenoor hul “vyande”, met uitsonderings vir hulle. Dit terwyl elkeen toestem tot die platform se besluite sodra hulle aanteken daarvoor. National Union of Metalworkers of SA (Numsa) se hoofsekretaris, Irvin Jim, het die tydelike skorsing van die EFF-leier Julius Malema vandeesweek op Twitter toegesnou, al is baie van die mening dat dit al lank terug moes gebeur het. (more…)
Read more
  • 0

Kleinfontein – Ons God, Ons Volk, Ons Land

Kleinfontein is 'n nedersetting naby Pretoria, wat in 1992 deur Afrikaners as 'n kulturele dorp gestig is. Dei dorp is gestig deur afstammelinge van die oorspronklike Voortrekkers of Boere wat selfbeskikking gesoek het  in 'n outonome Volkstaat. Die kriteria om in Kleinfontein te woon, is gebaseer op kulturele, taalkundige, tradisionele en godsdienstige oortuigings. Die inwoners van die dorp assosieer hulself met die Voortrekker-geskiedenis, die Bloedrivierverbond en ander "historiese feite wat verband hou met ons stryd om onafhanklikheid vir die Afrikaners." Vanaf 2012 het  Kleinfontein een van Suid-Afrika se oorblywende blanke alleen-nedersettings geword en is deur die Gautengse wetgewer as 'n kulturele gemeenskap erken. Die grond wat oos van Pretoria geleë is en vandag  as  Kleinfontein bekend  staan het in 1988 tydens die viering van die 150ste herdenking van die Groot Trek onder Afrikaneraktiviste se aandag gekom.  Die plaas het hul aandag getrek omrede dit as ’n …
Read more
  • 0