Wie Kaap Wie? Ramaphosa Komplementeer sy Gekaapte “Pick ‘n Mix” Zondo Kommissie oor Staatskaping, wat hy van Zuma Gekaap het!

Al is die korrupsie van die kommissie na staatskorrupsie heelwat sigbaar vir diê wat aandag skenk, blyk dit dat Ramaphosa helfte van die mense gefop het, en die Zondo Kommissie omgekeer het na 'n self promoverings platform, net soos hy gedoen het met die ANC Zuma geweld, wat hy gebruik het om sy mag in die ANC en in die regering  te versterk. 'n Meningspeiling het gemengde reaksies getoon op die werk wat die staatskommissie van ondersoek verrig het, sedert dit drie jaar gelede gestig is. (more…)
Read more
  • 0

Nuwe burgemeester van Tshwane kanselleer GladAfrica-kontrak – firma wat tender onregmatig ontvang het was onder meer daarvoor verantwoordelik om dienslewering te monitor

Die metroraad in Tshwane het met die ingenieursfirma GladAfrica ooreengekom om hul omstrede multimijoenrandkontrak te beëindig. Stevens Mokgalapa, uitvoerende burgemeester van die Tshwane-metro, het dié aankondiging Maandag op 'n mediakonferensie in Tshwane-huis in Pretoria gemaak. Mokgalapa is vroeër die maand as die stad se nuwe burgemeester aangewys. Die ouditeur-generaal het bevind dat die tender wat in November 2017 aan GladAfrica toegeken is, onreëlmatig was. Hy het ook bevind dat die stadsbestuurder, dr. Moeketsi Mosola, met die toekenning van die tender die Wet op die Bestuur van Munisipale Finansies oortree het. Werksaamhede tussen GladAfrica en die munisipaliteit sal op 30 Junie tot 'n einde kom. "Ons gee hulle kans om die werk waarvoor ons hulle reeds betaal het, klaar te maak," sê Mokgalapa. "GladAfrica was besorg oor hul reputasie wat weens die sage skade lei en was bereid om die kontrak te kanselleer. Daar is nie noodwendig iets fout met die w…
Read more
  • 0