Clive Derby-Lewis oorlede

Clive Derby-Lewis is vanmiddag in die Eugene Marais-hospitaal in Pretoria oorlede aan longkanker. Hy het gevorderde longkanker gehad en is verlede maand geopereer om vog van sy longe te verwyder. Clive is verlede Woensdag in die hospitaal se noodsorgeenheid opgeneem nadat hy nuwe probleme met sy longe gekry het. Derby-Lewis is kort voor die eerste […]
Read more
  • 0

Valke hou Inkomstediens adjunk-direkteur gyselaar

Die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat, OPOD, het bevestig dat hulle ‘n klag teen lede van die Valke ontvang het en dat dit ondersoek word. ‘n Klag van ontvoering is gisteraand by die Brooklyn polisiestasie gelê. Dit hou na bewering verband met ‘n gyselaarsituasie by die Inkomstediens se kantore in Pretoria oor ‘n e-pos oor aanklagte teen […]
Read more
  • 0

Sereti kommissie het nie volle waarheid onthul

Die organisasie Corruption Watch en die Right2Know-veldtog sê hulle is vasbeslote om die Seriti-kommissie oor die wapentransaksie aanspreeklik te hou vir die wyse waarop hy sy werk gedoen het. Die twee organisasies het gister ‘n aansoek in die hooggeregshof in Pretoria ingedien om te versoek dat die kommissie se bevindings hersien en ter syde gestel […]
Read more
  • 0

Beurtwater vir Pretoria?

Pretorianers sal hulle dalk tog moet staal vir beurtwater. Burgemeester Solly Msimanga het inwoners van die hoofstad gevra om dringend heelwat meer water te bespaar. Hy sê dis nodig om te verhoed dat die stad se waterinfrastruktuurstelsel in duie stort.  eNCAeNUUS Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus Related PostsAfriforum given until […]
Read more
  • 0

Wayne Barnes is Saterdag die 31ste man op die veld in die toets op Loftus

Wayne Barnes van Engeland is aangewys as skeidsregter vir Saterdag se Kampioenskapstoets tussen Suid-Afrika en Australië in Pretoria, en Jaco Peyper van Suid-Afrika sal die kragmeting tussen Argentinië en Nieu-Seeland in Buenos Aires hanteer. Die Springbokke is tans derde op die punteleer na een oorwinning en drie nederlae. Die onoorwonne All Blacks is eerste, die […]
Read more
  • 0

Het Anika-moordenaar alleen opgetree?

Pretoria, 19 September 2016 – eNCA eNuus. Die man wat homself die naweek oorgegee en beweer het hy het skoolmeisie Anika Smit 6 jaar gelede vermoor, bly in aanhouding tot sy volgende hofverskyn op 26 September. Landdros Pierre Wessels het toestemming gegee dat die 24-jarige Andreas Johannes van Wyk geidentifiseer word, en gesê dit is […]
Read more
  • 0

Reuse kettingbotsing

‘n Kettingbotsing tussen elf voertuie het vanoggend verkeerschaos veroorsaak op die N1-suid tussen Pretoria en Johannesburg. Twaalf mense is beseer. Twee vragmotors en nege ander voertuie was betrokke in die ongeluk naby die Nuwe-weg-afrit in Midrand en vertragings word steeds ondervind. Vyf bane van die hoofweg was in ‘n stadium gesluit en verkeer in ‘n […]
Read more
  • 0