Marokko Gebruik Onwettige Migrante as Wapen! Stuur 8,000 Migrante oor Grens na Spanje, wat ‘n Marokkaanse Vryheidsvegter Hawe!

Spaanse amptenare het Dinsdag vir Marokkaanse owerhede daarvan beskuldig dat hulle passief opgetree het en ‘n golf onwettige migrante toegelaat het om oor die Spaanse grens te hardloop en swem, en dat Marokkaanse grenswagte migrante ook deur die hek gelei het. Ongeveer 8,000 onwettige immigrante het Spanje se Noord-Afrikaanse enklave van Ceuta aan die begin van die week binnegedring, maar Spanje het sedertdien troepe ontplooi en van hulle is terug na Marokko gestuur. (more…)
Read more
  • 0

Hospitaal of Slaghuis? Staatshospitale is nou Martelkampe en Doodsvonnisse!

Sosialiste het geen medelye: ‘n Jong man met vreeslike beenbesering van ‘n motorongeluk, word vir 3 dae alleen gelos in Mamelodi-staatshospitaal, sonder kos. Al het hy geen geld is hy gedwing om homself vrywillig te ontslaan. Dit is ons toekoms onder die Kommuniste se Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR) en Radikale Ekonomiese Transformasie (RET). (more…)

Read more
  • 0

ANC se Eiendomswet is die Rooi Gevaar in Skaapsklere!

Dit is duidelik tot wat ‘n mate mense gedesensitiseer is, oor Sosialisme en die Rooi Gevaar, uit opmerkings tydens die openbare verhore van die portefeuljekomitee oor openbare werke en infrastruktuur, oor die onteieningswet. Dit is duidelik dat deelnemers geen idee het van die implikasies van hierdie wet nie. Dit is dus die taak van die ad hoc-groep vir die beskerming van eiendomsreg om die publiek te waarsku, oor wat die gevolge vir die land en sy mense sal wees as die wet toegepas word. (more…)
Read more
  • 0