Eskom te Bankrot om Salaris Verhogings te Gee

Suid-Afrika se bankrot nasionale kragvoorsiener, Eskom het nie die vermoë om salarisse te verhoog nie, omdat daar geen geld oor is nie. Eskom het ‘n skuldlas van byna R500 miljard wat vereffen moet word, en met rentekoerse wat mettertyd geleidelik styg, groei die uitdaging. (more…)
Read more
  • 0

Boer Twee Keer in die Rug Geskiet in Tweede Plaasaanval naby Brits!

‘n Boer van die plaas Xaxaba, Beestekraal, aangrensend aan Dikhololo naby Brits, in die Noordwes-provinsie, is in ‘n ernstige toestand in die hospitaal nadat hy op Woensdagaand 5 Mei, 2021 twee keer in ‘n plaasaanval in die rug geskiet is. Dit was die tweede keer hierdie jaar dat hy aangeval is. (more…)
Read more
  • 0

ANC-regering wil ‘n Staatsbank Stig, in Ooreenstemming met hul Sosialistiese Beginsels. Wenk: Die Sentrale Bank is Privaat!

Soos met die Nasionale Gesondheidsversekeringskema, het die Nasionale Tesourie gesê hy gaan ook voort met die stigting van ‘n staatsbank vir Suid-Afrika, en dat Cyril Ramaphosa, en die Minister van Finansies, Tito Mboweni, ten gunste van die sosialistiese doel is. Die nuwe staatsbank sal toegang tot staatspensione ook hê! Dit sal baie mense verbaas om te ontdek dat die Sentrale Bank in werklikheid in private besit is, soos dit wêreldwyd is. (more…)
Read more
  • 0