Plaasaanval: Egpaar Wreed Aangerand en Gemartel deur Bose Plaasaanvallers in Vier Uur Lange Nagmerrie in Noordwes!

'n Wrede plaasaanval is die nag van 8 September 2021, om 20:00, in Kortfontein tussen Koster en Derby in die Noordwes provinsie uitgevoer. Chris Barnard en sy vrou Hesta is in hul huis deur drie aanvallers oorval en vir vier ure gemartel. Chris is erg aangerand en ook geslaan met 'n wielsleutel en 'n sweep. Sy vrou Hesta is met 'n warm strykyster verbrand en ook erg aangerand. Die drie aanvallers het ook van haar hare met 'n mes afgesny. Die bose plaasaanvallers het die huis gedurende die vieruur stryd geplunder terwyl hulle die egpaar voortdurend wreed gemartel het. Die aanvallers het uiteindelik omstreeks middernag van die toneel gevlug met die egpaar se bakkie, elektriese toerusting en ander huishoudelike items. Hesta het hulp ontbied en die plaaswag en ander rolspelers het gereageer. Beide Chris en Hesta is met ernstige beserings in die hospitaal opgeneem en die polisie ondersoek, maar daar is geen arrestasies dusver nie.   Luister en Lees ook: Ses Gewap…
Read more
  • 0

Afrika Unie Speel Weer Slagoffer Nieteenstaande dat “Ryk Lande” AGT Keer Meer Covid Sterftes per Miljoen Mense het!

Die Europese Unie se Afrika Unie het verklaar dat "ryk lande" moet ophou om Covid entstowwe op te berg, om te gebruik vir toekomstige boosters, wat nog nie nodig blyk te wees nie, maar moet dit liewer aan Afrika gee. Natuurlik speel AU alweer die bak hand rassekaart dat Afrika die ewige slagoffer is, om weer gratis goed te kry, maar die waarheid is dat Afrika taamlik lig van die hele pandemie afgekom het, nieteenstaande al die hoofstroom vreesaanjaging en propaganda nie. Die waarheid is dat Afrika slegs 'n fraksie van die Covid sterftes het as Europa en VSA. (more…)
Read more
  • 0

Korrup ANC Dept. van Binnelandse Sake se Diens Nou so Sleg dit Ruïneer Wetsgehoorsame Mense se Lewens

As jy 'n onwettige swart buitelander van Zimbabwe is, kan jy 'n egte Suid Afrikaanse Paspoort sommer gou gou koop vir R45,000 by Binnelandse Sake, maar as jy 'n wetsgehoorsame blanke is, kan jy jare wag vir 'n basiese dokument. Inderdaad, by die SA Ambasade in Ierland word Suid Afrikaners vertel hulle kan tot drie jaar wag vir dokumente wat hul verblyf status erg affekteer! Sulke verhale is volop op Facebook groepe soos Suid Afrikaners in Nederland, waar expats mekaar probeer help met die burokrasie, korrupsie en onbekwaamheid van ANC se Binnelandse Sake. (more…)
Read more
  • 0

Motorfietsklub, Transvaal Boere Gemeenskap & ICC Kerk Versprei Kospakkies aan Arm Blankes in Nood aan die Wes-Rand.

Die afgelope naweek het die Lone Wolves Vaal Motorfietsklub tesame met Boere Gemeenskap Transvaal en ICC Church Kenmare 'n projek aangepak om 'n totaal van 140 kospakkies te oorhandig aan arm blanke gesinne wat by die Laerskool Generaal de la Rey in Florida byeengekom het. Elke kospakkie bevat genoeg blikkieskos, meel en ander items om 'n gesin van vyf te voed. (more…)
Read more
  • 0

VIDEO: “Blanke Suid Afrikaners wat Aanhou om Swartes Aan te Stel Moet Selfm00rd Pleeg!” Katolieke Prof. in VSA Leer Studente dit is ‘n Etiese Daad Dat Blankes in SA Selfm00rd Pleeg!

Kan dit wees dat die ver links in VSA en die ver regs in SA saamstem? Albei meen dat blankes in SA hul verslawing aan swart arbeid moet stopsit, maar soos gewoonlik is die ver links meer radikaal, geweldadig, moorddadig en net vieslik met hul aanbieding van hul idees! Die Professor in Pennsylvania leer sy studente dat witmense wat selfm00rd pleeg 'n 'etiese' daad kan wees, omdat hulle aanhou om swartes in onderdanige poste aan te stel. Die ironie is dat baie blanke Suid Afrikaners alreeds besef het dat om swartes aan te stel, nie net gevaarlik is nie, maar in elk geval self volksmoord is! (more…)
Read more
  • 0

Die ANC-LP, Xiaomei Havard, “Waarskynlik”, ‘n Chinese Spioen vir CKP, Maar Gaan Enigiets Gedoen Word of is CCP se Invloed te Sterk?

Dit behoort geen verrassing te wees vir diegene wat 'n gesonde agterdogtige uitsig het nie, dat 'n gelekte intelligensieverslag tot die gevolgtrekking gekom het dat daar 'n "groot waarskynlikheid" is dat die ANC-LP Xiaomei Havard en skenker geklassifiseerde inligting oor Suid-Afrika met die Chinese Kommunistiese Party (CKP) kan deel. (more…)
Read more
  • 0

Emfuleni Gebruikers se Krag Sonder Kennis Afgesny Maar 12 Raadslede wat R355,010 Skuld Word nie Diskonnekteer nie!

#DirtyDozen - Inwoners en besighede in die Goue Driehoek is woedend oor onwettige ELM-kragonderbrekings weens beweerde wanbetaling, terwyl twaalf raadslede van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit (ELM), wat die welverdiende doopnaam van "Dirty Dozen" gekry het, se krag nie afgesny is nie na klaarblyklike begunstiging, nieteenstaande die feit dat hulle tesame R355,010 skuld in uitstaande elektrisiteit paaiemente. Gewone mense aan die anderkant is summier afgesny sonder kennis of waarskuwing. (more…)
Read more
  • 0